AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Jagbedryf het in 2012 tekortgeskiet

Inkomste uit internasionale jagtoeriste was verlede jaar minder as die vorige jaar, maar SA bly 'n gesogte jagbestemming.

Die jagbedryf het verlede jaar R90 miljoen minder as die vorige jaar uit internasionale jagtoeriste verdien. Voorlopige statistieke van die Departement van Omgewingsake toon internasionale jagtoeriste het in 2011 altesame R901 miljoen tot die ekonomie bygedra. Dié syfer het verlede jaar tot R811 miljoen gedaal.

“Ons wag op finale syfers voor ons kan sien waaraan dit toegeskryf kan word,” sê me. Adri Kitshoff, uitvoerende hoof van die Beroepsjagtersvereniging van Suid-Afrika (Phasa). “Dié daling is darem nie so beduidend as ’n mens na syfers oor die afgelope vyf jaar kyk nie. Ons sal egter navorsing doen om te sien of die daling is vanweë ’n afname in jag van spesifieke wildsoorte of in die algemeen.”

Kitshoff sê inkomste uit internasionale jagtoeriste het in 2011 skerp gestyg. “Die daling is dus normaal as ’n mens die blootstelling in ag neem wat ons in 2010 tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi gekry het.”

Die inkomste uit renosterjag het egter skerp gedaal. In 2011 was dit R84 miljoen, maar slegs R36 miljoen in 2012. “Die kriteria vir die uitreiking van permitte is nou heelwat strenger,” sê Kitshoff.

Die swak rand het ook ’n invloed op die jagbedryf omdat toeriste in dollars betaal. Volgens Kitshoff sal emosionele uitbarstings van onkundige mense nie die jagbedryf raak nie, omdat diegene wat die Groot Vyf jag, professioneel is, heelwat ondervinding het en hulle nie maklik steur aan emosionele uitbarstings nie.

Landbouweekblad het vroeër vanjaar berig dat die meeste internasionale toeriste Suid-Afrika as jagbestemming kies omdat sy bedryf die beste internasionale omgewingspraktyke toepas en natuurlike hulpbronne op volhoubare wyse gebruik.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot