AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Jagbedryf ‘is waardevol’

Die jagbedryf is waardevol vir die Suid-Afrikaanse ekonomie met ‘n inkomste van R650 miljoen in 2009.

Die jagbedryf is waardevol vir die Suid-Afrikaanse ekonomie met die bedrag van R650 miljoen wat dit in 2009 tot die land se inkomste bygedra het, sê me. Rejoice Mabudhafasi, die adjunk-minister van Waterwese en Omgewingsake.

Luidens ‘n verklaring het sy onlangs dié bedryf by die Professionele Jagvereniging van Suid-Afrika (PHASA) se 33ste jaarlike konferensie vir hulle bydraes tot die ekonomie bedank.

“Julle bydrae to die ontwikkeling van vaardighede en werkskepping binne omgewingsbewaring verdien om genoem te word. Ek doen ‘n beroep op julle om met dié inisiatiewe voort te gaan, maar om ook op ander inisiatiewe te fokus wat nie net die jagbedryf nie, maar die totale wildbedryf, sal transformeer,” het Mabudhafasi opgemerk.

‘n Etiese kode

Mabudhafasi het ook haar waardering vir PHASA se etiese kode uitgespreek. “Dit is verblydend om te weet dat PHASA nie onetiese jagpraktyke goedkeur nie, en dat julle organisasie ‘n etiese kode het waarvolgens lede wat aan onaanvaarbare jagpraktyke deelneem gedissiplineer word”.

PHASA het sy volle ondersteuning tot die uitbreiding en ontwikkeling van omgewingsbewaring, maatskaplike bemagtiging en die ekonomie verbind. “Om die voortbestaan van die organisasie te verseker, is ons daartoe verbind om natuurlike hulpbronne verantwoordelik aan te wend vir die lewe en inkomstes. Dit word bereik deur effektiewe bestuur en direkte beleggings”, sê mnr. Eduard Katzke, voorsitter van PHASA.

Sowat 160 afgevaardigdes het die konferensie bygewoon. PHASA is tans die grootste organisasie van sy soort in die wêreld.

23 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.48
+0.4%
Rand - Pond
21.29
+0.2%
Rand - Euro
18.33
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,767.70
-1.7%
Silwer
22.21
-4.1%
Palladium
1,875.00
-1.3%
Platinum
999.42
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Kom ons kyk wat wag
Ek is opreg met n goeie hart maar kan lekker Hardkoppig wees. Ek aan vaar ook iemand nes hulle is moet nooit iemand verander nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot