AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Jong navorsers skitter by weidingkongres

Navorsers van die navorsingsplaas Outeniqua by George het die meeste van die toekennings opgeraap by die prysuitdeling van die jaarlikse kongres van die Weidingsvereniging van Suid-Afrika.

Dr. Philip Botha het die Prestigetoekenning vir sy lewenslange prestasie as wetenskaplike en sy bydrae tot die weidingswetenskap. Dr. Pieter Swanepoel het die toekenning ontvang vir die beste podiumaanbieding vir ’n referaat oor die waarde van organiese koolstof in die grond as indikator van die gehalte van aangeplante weiding.

Sy kollega, me. Janke van der Colf, het vir die tweede agtereenvolgende jaar die toekenning vir die beste plakkaat ontvang, en ook die Norman Rethman toekenning vir aangeplante weiding vir die beste podiumaanbieding in weidingswetenskap vir haar referaat oor die invloed van plantmetodes op die produksiepotensiaal van mengsels van meerjarige gras en klawer in kikoejoe. Me. Ilze Fourie (’n student) het die toekenning ontvang vir die beste aanbieding deur ’n jong wetenskaplike met haar referaat oor die produksiepotensiaal van lusern wat in kikoejoe oorgesaai word.

Die res van die span, naamlik me. Dalena Lombard, mnr. Brian Zulu en me. Malissa Murphy, het nuwe data oor grondgesondheid- en bestuur, evaluasie van plantspesies en kultivars, besproeiingsbestuur en weidingsbestuurspraktyke tydens podium- en plakkaataanbiedinge bekendgemaak.

Volgens me. Annelene Swanepoel, wetenskaplike bestuurder van die direktoraat plantwetenskap van die Wes-Kaapse departement van landbou, is die navorsingspan van Outeniqua deel van een van die vlagskip-navorsingsprogramme van die departement en vorm dit die ruggraat van weidingsnavorsing vir melkproduksie in die provinsie en die land.

“Die span verdien al die eerbewyse, veral as jy hul navorsingsproduktiwiteit in gedagte hou en hul groot toewyding tot dienslewering aan die bedryf.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.26
-1.0%
Rand - Pond
22.30
-0.3%
Rand - Euro
19.58
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.7%
Platinum
975.50
-0.9%
Palladium
1,412.00
-0.8%
Goud
1,990.57
-0.2%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
68,766
-1.9%
Alle aandele
74,266
-1.8%
Hulpbronne 10
63,414
-2.7%
Industriële 25
101,452
-1.2%
Finansiële 15
15,067
-2.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot