AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Jong sjefs leer oor vars produkte

Jong sjefs van Gauteng het op uitnodiging van die RSA-groep ’n kykie agter die varsprodukteskerm gekry by die Joburg-mark.

Die Joburg-mark (voormalig die Johannesburgse Varsproduktemark) het sy deure oopgemaak vir ’n groep studentesjefs van Gauteng om hulle kennis rondom die waardeketting vir vars produkte uit te bou.

Luidens ’n mediaverklaring was dit vir party van die leerlingsjefs hul eerste blootstelling aan ’n varsproduktemark en was hulle gefassineer met die prosesse rondom prysbepaling, die rypmaakproses en die bronne van plaaslike produkte.

“Die leerlingsjefs wat ons vergesel het het baie daarin belang gestel om meer oor die agtergrondprosesse waarvan hulle voorheen so min geweet het. Ons wou nie net die studente met hul plaaslike varsproduktemark vergewis nie, maar bou nou al verhoudings met hulle sodat hulle gemaklik daarmee sal wees om later, wanneer hulle gekwalifiseer is, hul produkte persoonlik te kom kies. Dít is ’n bemagtigende aktiwiteit vir sjefs, wat produkte wil geruik waarvan die bron en gehalte bekend is,” sê mnr. Jaco Oosthuizen, besturende direkteur by die RSA-groep.

Die markbesoeke is goed bygewoon met 55 studente van Capsicum Boksburg, 12 studente van die FBI Sjefskool en Patisserie-akademie en nege student van die Swiss Hotelskool wat oor verskeie dae die toer meegemaak het.

Die RSA-groep beoog om volgende jaar nog leerlingsjefs uit te nooi om die mark te besoek en beplan om die inisiatief ook na Kaapstad uit brei. Besoek www.rsa.co.za vir meer inligting.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die is nie vir bang dames nie, Is jy dapper of mal genoeg ?
Ek loop nie graag heeldag my eie beeld en polish nie, ek verkies dat mense my leer ken en dan self besluit hoekom hulle van my hou of nie hou nie. Nie een van ons is perfek nie,...
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot