AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Jongboer van die Jaar

Mnr. Gog van der Colff, ’n druiwe- en pekanneutboer van Upington, is bekroon as Agri SA en Toyota SA se Jongboer van die Jaar.

Mnr. Gog van der Colff, ’n druiwe- en pekanneutboer van Upington in die Noord-Kaap, is in Johannesburg bekroon as Agri SA en Toyota SA se Jongboer van die Jaar.

Van der Colff (34) het teen sewe ander provinsiale wenners meegeding en het ’n splinternuwe Toyota Hilux Xtra Cab 3,0 D-4D as prys ontvang.

Op dieselfde geleentheid is mnr. Gift Mafuleka (30), ’n boer van Bronkhorstspruit, aangewys as die belowendste jong boer uit ’n voorheen benadeelde agtergrond in die Toyota SA New Harvest-kompetisie. Hy boer met mielies, ertjies, suikermielies, groente en vleisbeeste. Hy het ook ’n bakkie gewen.

Byskrif: Mnr. Gog van der Colff is 2011 se Agri SA/Toyota SA Jongboer van die Jaar. Van links is mnre. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, Marius Burger, senior vise-voorsitter vir korporatiewe administrasie by Toyota, Van der Colff en prof. Carlu van der Westhuizen, sameroeper van die beoordelaars.

Van der Colff boer op die Carpe Diem-landgoed, sowat 10 km buite Upington, met rosyntjiedruiwe op 120 ha, tafeldruiwe op 50 ha en pekanneute op 30 ha.

Organiese produksie van druiwe

Volgens prof. Carlu van der Westhuizen van die Vrystaatse Universiteit van Tegnologie en sameroeper van die beoordelaars, is Van der Colff se onderneming ’n wêreldleier op die gebied van organiese produksie van druiwe. Hy is ook die enigste rosyntjieprodusent in die land wat self sy eie gedroogde druiwe verpak en bemark.

Mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, het op die geleentheid gesê die jong boere wat deelgeneem het, het gewys dat hulle die kuns bemeester het om aan te pas by veranderende omstandighede. “Om ’n voorloper te wees hou risiko’s in maar dit kan ook die grootste impak hê.”

Hy het gesê regeringsverteenwoodigers moes daar gewees het om die jong boere se suksesverhale te kon beleef. Daar word genoeg in die media gepraat oor die ongunstige dinge in die landbou, maar die suksesse wat in die private sektor behaal word kry te min aandag.

17 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot