
Al word die Suid-Afrikaanse meelmark deur drie of vier groot meulenaars en verspreiders oorheers, is daar plek vir ’n paar klein meulens wat hul plek behoorlik volstaan in dié mededingende bedryf.
Mnre. Kobus Dippenaar van die plaas Swartberg en Jannie Smit van die plaas Tweevlei by Moorreesburg het in 1993 Moorreesburg Rollermeule op die plaas Kruisfontein buite Moorreesburg begin. Sedertdien het hulle heelwat veranderings aangebring om kliënte beter te bedien en koste te bespaar.
Kliek op die PDFs hier onder om die volledige artikel te lees.
• Dié artikel is geborg deur GWK. Besoek GWK se webblad by http://www.gwk.co.za/