AFGRI
BEAN
08 Feb
-
9832,4
-55,60
CORN
08 Feb
-
4660
-34,00
SOYA
08 Feb
-
9340
-57,00
SUNS
08 Feb
-
10000
-150,00
WEAT
08 Feb
-
6840
33,00
WMAZ
08 Feb
-
4340
5,00
YMAZ
08 Feb
-
4417
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Kom boer in die lug

Visplase troon die lug in en vrugte en groente skiet ook toenemend wortel bo-op wolkekrabbers. Welkom by vertikale boerdery.

Honderde visse swem 15 verdiepings hoog onder onheilspellende blou ligte wat die dieptes van die oseaan moet voorstel. Die 11 plastiektenks bevat altesaam sowat 80 000 liter soutwater vol klipkabeljou wat vir die borde van restaurante regoor Hong Kong geoormerk is.

Welkom by Oceanethix, een van die sogenaamde vertikale visplase wat ’n vername deel van die verskaffingsketting uitmaak.

Hoewel die meeste visplase oor die wêreld heen in die see is, of minstens op grondvlak, is dit in Hong Kong se geval meestal noodsaaklik om dit baie verdiepings hoog die lug in te lanseer. Want as een van die digs bevolkte plekke ter wêreld, is daar weinig ekstra ruimte.

Boonop het Hong Kong ’n onversadigbare aptyt vir vis en seekos: dit verbruik jaarliks meer as 70 kg per kop; tien keer meer as in Amerika. Oceanethix verkoop weekliks sowat twee ton klipkabeljou aan groothandelaars in vis, en die vraag na dié soort vis in die gebied het die hoogte ingeskiet.

Volgens Lloyd Moskalik, besturende direkteur by Oceanethix, is hulle deur die Koreaanse regering genader om vertikale plase in geboue met veelvuldige verdiepings te vestig. Oceanethix verkoop ook sy hersirkuleerstelsels vir water aan ander maatskappye regoor Asië om soortgelyke visplase te vestig.

Stedelike boere
Dis ook nie net visplase wat in Hong Kong die lug in toring nie, want ’n toenemende hoeveelheid organiese vrugte- en groentepersele skiet ook wortel bo-op wolkekrabbers en ander daktuine. Volgens Osbert Lam, die eienaar van Hong Kong City Farms, waar dakruimte in organiese erwe omskep en verhuur word, is die stedelike boere ’n aanduiding van hoe vlak Hong Kong se stedelike wortels lê.  “Baie van die mense is nie eens twee of drie generasies weg van die plaas nie en bring baie kundigheid met hulle saam.”

Die groeiende aantal daktuine het ook meer sake vir Hong Kong se stedelike byeboere beteken. Michael Leung, die stigter van HK Honey, is altyd op die uitkyk vir plekke om sy korwe te plaas, en papajabome speel hier 'n groot rol, want papjabome is uitstekende groeiers in Hong Kong. “’Die meeste mense plant hierdie bome bo-op dakke, en ons kyk altyd waar ons die bome soos moderne landboukundige vlaggies sien uitsteek.” So kan ruimte weer vir die korwe gehuur word.

Die aanhoudende druk wat ontwikkelaars op landbougrond plaas, kan dalk beteken dat hierdie luglangse boerdery later al sal wees waarop die gebied kan staatmaak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.54
+0.1%
Rand - Pond
21.21
-0.2%
Rand - Euro
18.85
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
985.56
-0.1%
Palladium
1,670.78
+1.1%
Goud
1,880.73
+0.4%
Silwer
22.44
+1.2%
Brent-ruolie
83.69
+3.2%
Top-40
73,760
+0.4%
Alle aandele
79,836
+0.4%
Hulpbronne 10
75,112
+0.7%
Industriële 25
103,149
+0.5%
Finansiële 15
16,318
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Ek glo ek is n prag mens van binne en buite
Ek is n mens ,mens en al my vriende dink ek is n prag mens, baie lief vir mense. Ek love diep see visvang, kamp, vakansie by die see, Partykeer in Hotelle en saam met my familie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot