AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Kommer oor toekoms van Ifap

Landbou-organisasies in die Skandinawiese lande is bekommerd oor die voortbestaan en finansiële situasie van Ifap, sê Agri SA.

Landbou-organisasies in die Skandinawiese lande is bekommerd oor die voortbestaan en finansiële situasie van die Internasionale Federasie vir Landbouprodusente (Ifap), sê Agri SA.


Die raad van Noorweegse landbouverenigings (NBC) het ‘n kennisgewing uitgestuur en gevra dat alle lede volgende week (15 tot 17 September) aan ‘n vergadering in Genève moet deelneem.


Dié vergadering sal gedurende dieselfde tydperk as die Wêreldhandelsorganisasie se openbare forum in dié stad plaasvind.


Die betrokke verenigings het tydens ‘n vergadering in Oslo verlede week gesê: “Die wêreld se boere het ‘n internasionale platvorm vir samewerking en samesprekings nodig. Ifap was nog altyd baie suksesvol as die internasionale spreekbuis vir boere, beide wêreldwyd en plaaslik. Die Noorweegse boere sal ook ‘n sterk Ifap in die toekoms wil sien wat al die uitdagings van die landbou te bowe kan kom.”


Die probleme

Dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, sê Ifap se tweejaarlikse kongres, wat vroeër vanjaar moes plaasvind, is tot November uitgestel weens vermeende geldelike probleme.


Die kongres sou aanvanklik in Algiers in Algerië gehou word. Dit is later na Suid-Afrika verskuif, waar dit voor die Wêreldbeker-sokkertoernooi sou plaasvind. Dié kongres is toe uitgestel na November en sal na verwagting weer in Algiërs plaasvind.


Die NBC versoek in sy brief ook dat die kongres binnekort moet plaasvind. Dié organisasie en Ifap gaan intussen volgende week aan die openbare forum deelneem.


8 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot