AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Kompetisie vir trekker-restourasie

Trekkerliefhebbers kan nou hul slag wys met die retourasie van trekkers.

Jong geesdriftiges en plaaswerkers wat graag trekkers restoureer, kan nou hul kennis en vaardighede in ’n kompetisie ten toon te stel. Die Caltex Delo Trekkerrestourasie-kompetisie is op die jaarlikse Agri Megaweek by Bredasdorp bekend gestel. Die kompetisie konsentreer spesifiek op deelnemers van universiteite, hoërskole en landbou-opleidingsinstellings, asook plaaswerkers wat ’n passie vir trekkers het.

Die tema van die kompetisie is “Vind dit, restoureer dit en eindig ’n wenner”. Chevron sal die projekspanne van riglyne en smeermiddelprodukte voorsien om die trekkers reg te maak. Deelnemers sal die totale proses wat hulle volg, moet dokumenteer, want dit sal deel vorm van hul inskrywings.

Die amptelike openingsdatum vir die kompetisie is 1 Oktober 2013 en deelnemers het sewe maande om hul spanmaats te identifiseer, ’n trekker te vind en dit te restoureer. Inskrywings moet teen 24 April 2014 ingehandig wees.

Kans om jeug te betrek
In 1995 is met 'n soortgelyke kompetisie in Amerika begin en dit het groot aftrek gekry. Mnr. Adriaan de Kok, indirekte-verkoopskanaalbestuurder van Chevron Suid-Afrika, sê hulle meen dat dit ideaal is vir Suid-Afrika ook. Hy sê dit sal aan jong mense en plaaswerkers die kans bied om nuwe vaardighede aan te keer en hul wisselwerking met die landboubedryf verhoog.

Van die vaardighede wat aangeleer sal word, is begrotingsbestuur, bouvaardighede, beplanning, die opspoor van produkte, bestuurs-, spanbou en bemarkingsvaardighede. “Hierdie vaardighede sal hulle spesifiek in staat stel om toekomstige leiers in die landbougemeenskap te word, maar ook ontwikkeling op ander vlakke van hul lewe beteken.”

Die wenners sal ’n prys van R100 000 ontvang. Die top-drie finaliste se werke sal volgende jaar op die Nampo-Oesdag uitgestal word. Die wenner sal op die Oesdag bekend gemaak word.

Belangstellendes kan die organiseerders by DELOTRC@chevron.com kontak, of die webwerf www.delotractorrestorationcompetition.com besoek.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.66
-2.6%
Rand - Pond
21.64
-4.2%
Rand - Euro
18.54
-3.4%
Rand - Aus dollar
12.02
-2.8%
Rand - Jen
0.13
-4.0%
Goud
1,798.10
+1.7%
Silwer
22.46
+1.2%
Palladium
1,890.79
+0.2%
Platinum
1,044.60
+0.7%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Avontuur saam, leef voluit saam.
Ons leef en laat leef, goedhartigheid, respek vol, doel gerig, hardwerkend, verantwoordelik, eerlik en opreg by my maaitjie, om alles te gee. Geniet natuur, asook kuns feeste...
"Kan jy eerlik wees?"
Ek is n opregte liefdevolle eerlike mens. Uiterlike is nie vir my belangrik nie maar of ons n konneksie het. Ek bly lojaal teenoor my naasbestaandes. Ek is passievol, maar NIE n...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot