AFGRI
BEAN
01 Feb
-
9790
-69,00
CORN
01 Feb
-
4566
-91,00
SOYA
01 Feb
-
9580,2
-19,80
SUNS
01 Feb
-
11295
265,00
WEAT
01 Feb
-
6770
-12,00
WMAZ
01 Feb
-
4360
-80,00
YMAZ
01 Feb
-
4440
-81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Kragprys knou Pick n Pay

Die afgelope jaar se verhoging in die prys van elektrisiteit het Pick n Pay ook geknou en dié kleinhandelaar se kragrekening het met 40% gestyg.

Die volgende ses maande gaan moeilik wees, sê Pick n Pay se hoof uitvoerende beampte, mnr. Nick Badminton. Hy het in sy verslag oor dié kleinhandelaar se finansiële resultate vir die ses maande tot einde Augustus gesê hy voorsien steeds geleenthede.


Een van die grootste invloede op die maatskappy se verdienstegroei in dié tydperk is Eskom se elektrisiteitsprysverhogings. “Elektrisiteitskoste is die hoogtes in en dit lyk of daar nog verhogings aan die kom is. Dié koste het noemenswaardig van 3,1% van uitgawes in die ses maande tot Augustis verlede jaar tot 3,8% van koste in dieselfde tydperk vanjaar gestyg. Die uitwerking van Eskom se verhogings sal na verwagting ’n toename van 40 % in ons elektrisiteisrekening vir die jaar beteken, met meer om te kom in die volgende paar jaar,” sê hy.


Die groep se omset het met 12,3% tot R26,6 miljard gestyg vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar, lui ’n berig van Fin24.com. Badminton het ook gesê sy maatskappy sal voorgaan om sy samewerking te gee in die Mededingingskommissie se ondersoek na onmededingende gedrag deur supermarkte.


Planne vir die 2011-boekjaar sluit die uitbreiding en verbetering van winkels teen R1 miljard in. Pick n Pay wil ook in Afrika uitbrei. Hy doen tans sake in Namibië, Botswana, Swaziland en Zimbabwe deur sy aandeelhouding in Meikles. Angola, Mosambiek, Lesotho en Zambië is volgende op die lys


Bron:

Fin24.com


22 Oktober 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.03
+2.1%
Rand - Pond
21.06
+1.8%
Rand - Euro
18.72
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.16
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Platinum
1,004.13
-0.8%
Palladium
1,669.69
+1.3%
Goud
1,949.52
+1.1%
Silwer
24.00
+1.1%
Brent-ruolie
85.46
+1.1%
Top-40
73,723
+0.4%
Alle aandele
79,817
+0.4%
Hulpbronne 10
75,130
-0.9%
Industriële 25
102,508
+0.2%
Finansiële 15
16,555
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons geniet ons geluk en vreugde saam.
Ek het n aangename en sterk persoonlikheid. Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen. Ek het n goeie humorsin en is baie lief vir die natuur. Ek hou van goeie...
Prinses Kosmos soek haar Prins Kakiebos💕
Kreatief en vriendelik, hou van die see son. en gesond leef dis altyd lekker in die buitelig, maar as daar gewerk word is dit eerste. 100% is my moto. Lief vir Mense en diere....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot