AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Kry antwoorde op jou regsvrae

Landbou.com se afdeling “Vra die kundiges” het ’n nuwe toevoeging: ’n afdeling vir regsvrae in die landbou.

Landbou.com se afdeling “Vra die kundiges” het ’n nuwe toevoeging: ’n afdeling vir regsvrae in die landbou, waar mnr. Butch van Blerk, ’n prokureur, boere se regsvrae sal antwoord.


In die afdeling “Vra die kundiges” kan boere reeds kundiges raadpleeg oor die vrae en probleme wat hulle in hul boerdery ervaar.


Die bekende dr. Faffa Malan antwoord algemene vrae met sy kennis wat deur jare se ondervinding in die landboubedryf opgedoen is.


Wanneer Malan vrae gevra word oor dele van die landbou waaroor hy nie self kennis het nie, raadpleeg hy landwyd verskeie ander kenners in die bedryf om die Landbou.com-leser te help.


Dr. Gerhard Verdoorn is byderhand vir enige vrae oor chemikalieë terwyl dr. Philip Theunissen jou finansiële vrae rondom jou boerdery kan antwoord. Vir enige vrae oor dierevoeding kan jy dr. Jasper Coetzee se hulp inroep.


Landbou.com het ’n behoefte aan ’n regskenner raakgesien met boere wat telkemale vrae van ’n regsaard vra. Van Blerk het ingestem om sy kundige raad aan lesers te gee.


Om die vrae in dié afdeling te sien, klik hier. Jy kan hier ook ’n regsvraag vra deur op die skakel “Stel ’n nuwe vraag aan ’n kundige” te klik, jou vraag te stel en op “Regskenner” te klik.


15 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.19
+2.0%
Rand - Pond
21.07
+1.2%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.71
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.7%
Goud
1,796.59
-0.1%
Silwer
23.06
-0.4%
Palladium
1,908.89
+0.5%
Platinum
1,023.00
+0.3%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,266
+1.5%
Alle aandele
75,402
+1.5%
Hulpbronne 10
75,100
+1.5%
Industriële 25
92,477
+1.0%
Finansiële 15
15,859
+3.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Altyd sonnig en vol pret
Altyd sonnig en vrolik. Intelligent met n groot sin vir humor. Groot hart. Jy sal altyd glimlag of lag met my in die omtrek
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot