AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Kry koers Kaasfees toe

Proe, eet, drink en geniet jou gate uit op die jaarlikse SA Kaasfees, van 24 April tot 27 April by Bien Donné tussen die Paarl en Franschhoek.

Proe, eet, drink en geniet jou gate uit by die jaarlikse SA Kaasfees, van Saterdag 24 April tot Dinsdag, 27 April by Bien Donné op die R45 tussen die Paarl en Franschhoek.

Hierdie hoogtepunt op die koskalender dek die tafel vir ‘n heerlike feestelike samekoms van kaasmakers, koskenners en smulpape. Neem die gesin vir ‘n pretbelaaide dag op die platteland, omring met die heerlikste bederfkos.

Die Checkers Kaas-emporium huisves die land se grootste versameling kase onder een lugverkoelde dak. Vreemd en sterk of bekend en matig – jou keuse van kaas is daar. Vul ook jou sak of mandjie met soete verleidsters soos handgemaakte sjokolade, Turkse lekkers, nougat, en soet- of vonkelwyne, en jy’s gereed vir ‘n smaaksensasie.

In die Checkers Teater sal Nataniël jou vermaak met sy vlymskerp humor, en die Giggling Gourmet, Jenny Morris, en Huisgenoot se kosredakteur, Carmen Niehaus, sal jou bekoor met hul verbeeldingryke kaasresepte. Gratis kaartjies na Nataniël se sessies is daagliks buite die Kaasemporium beskikbaar.

Kos-fundies

Sien verskeie gunsteling vermaaklikheids-, kos- en ander ikone in aksie in die nou reeds bekende Kookpot. Geniet Soli Philander se kaaskenades, of laat Sarie en Sarie Kos se kosfundies Herman Lensing en Barbara Joubert (onlangs vereer as die Galliova Kosskrywer van die Jaar) jou verras met kaas vir jou soettand.

Die Pinotage-ikoon, Beyers Truter, en Johan Badenhorst van Voetspore faam, span saam vir ‘n avontuurlike demonstrasie van kampkos en Pinotage. ‘n Kombinasie van kwinkslae en canapés bring RSG aanbieder Johan Rademan, TV aanbieder en komediant Nico Nel en sjef Alet Erasmus saam om die stoof. Lusmakergeregte met Peroni as pasmaat is sjef Craig Hounsman se spesialiteit. 

Of jy nou ‘n vurige fynproewer of ‘n lawwe lekkerbek is, die energie van die Kookpot, legendaries vir kaasinnovasie, is aansteeklik.

Gratis vir kinders

Toegang is gratis vir kinders onder 12 jaar. Hope vermaak sal die jongspan help om van hul energie ontslae te raak in die Wilde Vrugtesap Kinderhoekie beman deur die professionele partytjie-organiseerders, Crazy Chameleon.

Kaas op sy eie is ‘n lekkerte, maar saam met die regte pasmaats het jy ‘n fees op hande. Die nuwe SA Olyfervaring stel olyfentoesiaste in staat om hierdie oer-oue vrug op verrassende maniere te ervaar – proe die suiwerste olyfolies en glansende swart en groen tafelolywe, tapenades en selfs olyfkonfyt.

Kaas en wyn hoort natuurlik sy aan sy – proe die vele kultivars, maak jou keuse en vul dan jou kelder tuis met jou gunstelinge. Bou jou voorraad lekkernye op, insluitend neute, tuisgemaakte konfyte, brood en pesto’s om jou vir die res van jou herfspieknieks en die koue winteraande wat volg, salig gelukkig te hou.

Aanlyn-aksie

Wen kaartjies en produkpakkies deur aan die weeklikse aanlynkompetisies by www.cheesefestival.co.za  deel te neem. En as jy ‘n Facebook-aanhanger is, sluit aan by die Kaasfees groep en deel jou Kaasfees fotoherinneringe of word bloot ‘n hoogs waardeerde volgeling.

‘n Beperkte aantal kaartjies is beskikbaar by Computicket en Checkers winkels (geen kaartjies by die hekke nie) teen R110 vir Saterdag en Sondag en R90 vir Maandag en Dinsdag. Senior burgers betaal R70 en kinders 12-jaar en jonger kom gratis. Die fees is daagliks oop van 10:00 tot 18:00 en sluit op die laaste dag om 17:00. Kontak Agri-Expo by tel 021 975 4440 of cheese@agriexpo.co.za  of besoek www.cheesefestival.co.za  vir meer inligting.

15 April 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons probeer
Ek is vriendelik en bedagsaam. Ek hou van sport en vat die lewe soos dit kom. Ek hou van die buitelewe en kamp.
Bok vir Sports
Ek is vreeslik besig kan nie stil sit nie ek is mal daaroor om alles saam my beter helfde te doen solank hy game is vir enige iets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot