AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Kuier saam by Namaquafees

Maak solank ‘n dagboek-inskrywing vir Landbouweekblad se eerste Agri-Ekspo en konferensie by die Namaqua-fees op Vredendal, van 27 tot 29 Oktober..

Maak solank ‘n nota in jou dagboek vir Landbouweekblad se eerste Agri-Ekspo en konferensie by Huisgenoot se Namaqua-fees op Vredendal. Die feesdatums is 27 tot 29 Oktober op die sportterrein.

Die Wes-Kaapse minister van landbou, mnr. Gerrit van Rensburg, is een van die genooide sprekers, maar ook ander swaargewig-name in die landbou is genooide sprekers. Prof. Gert Venter, bekende in tonnelboerdery praat oor sy vakgebied en prof. Nick Vink, hoof van die departement landbou-ekonomie aan die Universiteit van Stellenbosch, gaan oor die invloed van die omgewing op die plaaslike wynbedryf gesels.

Mnr. Willem Botha van Netafim bekyk skedulering van drupbesproeiing, terwyl mnr. Leon Dippenaar van Vinpro meer lig sal werp oor Kaliforniese opleistelsels.

Landbouweekblad se hoofredakteur, Chris Burgess, sal die nuwe Landbou iPad-toepassing by die konferensie en ekspo vertoon.

Geniet die fees ook!

Belangstellende boere sal darem kans kry om die fees ook te geniet, soos om die 4x4 toetsbaan te besoek. Ervaar ook die heel nuuste produkte wat vooraanstaande handelsname, soos John Deere, Landini, McCormick, Toyota, Volkswagen en Mercedes, bied.

En voor jy huiswaarts keer ná ‘n lekker lang dag, besoek die LBW-stalletjie en neem ‘n foto van jouself en jou gesin op ‘n Landbouweekblad-voorblad.

Besoek die Namaquafees se webwerf vir meer besonderhede en om te sien wie die vermaaklikheidskunstenaars is wat daar optree.


18 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot