
Promosie-artikel:
’n Kursus vir hondehanteerders met kontrakte aan suksesvolle studente, word aangebied deur mnre. Rossouw Cloete en Eugene Aylward van Port Elizabeth.
Hulle sê dit is die enigste en mees omvattende, professionele teen-wilddiefstal hondehanteerders kursus in Afrika.
Die kursus duur drie maande en begin op 12 Januarie 2015 op die Totters Ridge Game Farm, Despatch. Beurse is beskikbaar vir studente wat vóór die 15de November 2014 registreer. Navrae: Mnr. Rossouw Cloete Sel: 081 459 8976081 459 8976 Kantoor: 041 818 1742041 818 1742 www.k9dogschool.co.za