AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00

KWV verkoop druiwesapaanleg

Die KWV het besluit om sy druiwesapkonsentraat-aanleg in Upington aan Oranjerivier Wynkelders te verkoop.

Die KWV se besluit om sy druiwesapkonsentraat-aanleg in Upington aan Oranjerivier Wynkelders (OWK) te verkoop klop met sy strategie om op die bemarking van handelsmerke in alkoholiese drankies te fokus. Dié aanleg sal op 1 September as ‘n lopende saak oorgedra word na OWK.


Die transaksie beloop R70 miljoen. OWK en die KWV is reeds vennote en oor die afgelope paar jaar was die eersgenoemde die enigste voorsiener van druiwesapkonsentraat aan die aanleg. Druiwesapkonsentraat is ‘n kommoditeitsproduk wat van die voorsiening van rou materiaal en internasionale markaanvraag afhanklik is. Dit help, byvoorbeeld, om surplus druiwe uit die wynbedryf te verwyder voor jare van oorproduksie.


“KWV se strategiese fokus is op handelsmerke en verbruikers en hoewel ons altyd trots was om druiwesapkonsentraat as ‘n nie-alkoholiese produk in ons portefeulje te hê, glo ons dat OWK in ‘n beter posisie is om ons huidige kliënte aan te hou bedien,” sê mnr. Thys Loubser, KWV se hoof uitvoerende beampte.

Mnr. Thys Loubser van KWV verskyn op die meegaande foto.

Foto: www.kwv.co.za


24 Julie 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.13
-0.3%
Rand - Pond
20.98
-0.4%
Rand - Euro
18.72
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
1,020.54
-0.5%
Palladium
1,670.94
+0.1%
Goud
1,910.17
-0.1%
Silwer
23.43
-0.2%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,758
+0.2%
Alle aandele
79,938
+0.2%
Hulpbronne 10
74,709
+0.0%
Industriële 25
102,959
+0.3%
Finansiële 15
16,558
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot