AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

‘Kyk weer’ na produksie

Om die gaping tussen ryk en arm mense te vernou, moet die term produksie, in al sy vorme, geherdefineer word, meen ‘n kundige.

Om die gaping tussen ryk en arm in die wêreld te vernou, moet die term produksie, in al sy vorme, geherdefinieer word.

Prof. Peter Hermann, direkteur van die Europese maatskaplike organisatoriese en wetenskaplike raadgewers in Ierland, sê te veel fokus val op herverdeling wanneer dié probleem bespreek word.

Hy was een van die sprekers tydens ‘n debat oor dié kwessie tydens die Global Media Forum (GMF) in Bonn, Duitsland. 

“Dit moet meer oor produksie gaan. Ons praat nie net hier van perde wat gevoer moet word nie. Spreeus moet ook gevoer word, maar weens hulle grootte, eet hulle minder”, aldus Hermann.

Die 80/20-beginsel

Mnr. Fabian Scheidler, redakteur van Kontext TV in Duitsland, sê sowat 20% van die wêreld se bevolking leef tans op 80% van die planeet se hulpbronne. “En ons leef klaar asof ons een en ‘n halwe planeet tot ons beskikking het”.

Hermann sê dit moet nooit uit die oog verloor word dat weens verskillende norme en standaarde in elke land, elke land anders oor produksie redeneer nie. “Maar die wêreldbevolking moet homself afvra hoe hy na produksie kyk, en wat hy produseer, want dit ondermyn die eerste en die derde wêreld.”

‘n Huisvrou

Volgens Hermann moet vasgestel word of daar aan die huidige produksiemodel gewerk moet word en of ‘n totaal ander model saamgestel moet word. “Kyk byvoorbeeld na wat ‘n huisvrou daagliks moet verrig, dit is produksie, maar dit word nie in die bepaling van die BBP ingesluit nie.”

“Wat ek ook nie kan verstaan nie, is hoe sommige mense tot 60 ure per week werk, terwyl ander werkloos is, want dit vorm ook deel van die kern van produksie,” aldus Hermann.

Volgens Schheidler is die feit dat politieke wil ontbreek in die oplos van die probleem, ook ‘n groot struikelblok.

Wat van landbou?

Mnr. Ernst Janovsky, bestuurder van Absa Agribesigheid, sê produksie sal bereken kan word deur die take van ‘n huisvrou in te reken, die groot vraag is net hoe die waarde daarvan bereken sal word. “Daar moet net nieé veel fokus op maatskaplike toelae wees nie, want dan beweeg jy dalk in die rigting waar Griekeland tans is.”

Wat landbouproduksie aanbetref, meen Janovsky dit gaan uitdagend wees om produksie te herdifineer. “Behalwe as jy die fokus vir winsgewendheid wegskuif van wêreldpryse en lewering en meer op die aanwending van tegnologie vir verhoogde produksie fokus. Winsgewendheid bly egter die kern van landbouproduksie.”

28 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot