AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Landbou belangrik by Lenteskou

Die landbou en die tentoonstellings wat daarmee gepaardgaan, is een van die hoogtepunte van die Lenteskou in Pretoria.

Die landbou en die tentoonstellings wat daarmee gepaardgaan, is een van die hoogtepunte van die Lenteskou in Pretoria.

Mnr. Nigel Walker, die direkteur van die skou wat voorheen bekend was as die Tshwane/Pretoria-skou, sê dit het nogal altyd groot erkenning geniet as een van die grootste landbouskoue in die land, en vanjaar sal nie teleurstel nie.


Me. Bertha Dlamini, die skakelbeampte vir die skou, sê hulle het tot dusver sowat 2 000 inskrywings van diere vir die skou ontvang.

Sy sê hoewel die skou amptelik van 26 Augustus tot 4 September 2011 plaasvind, begin die landboukampioenskappe reeds op die 18de Augustus.


’n Eerste

’n Eerste vir die skou vanjaar is twee hondeskoue wat aangebied gaan word, naamlik een vir Duitse Herdershonde en een vir Jack Russels. Vir die Duitse Herdershonde word die Grand Victor-kampioenskap aangebied.


Ander aktiwiteite waarvoor die skou bekend is, soos die Jeugskou, die provinsiale gimkana-kampioenskap en die derde kwalifiserende ronde van die Wêreldbeker-skouspring, sal weer te sien wees. 


Verskillende inheemse bokrasse is vanjaar die eerste keer op die skou te sien. “Beoordeling in ’n verskeidenheid bees- en skaaprasse, hoenders en sierduiwe en die jaarlikse karkaskompetisie vind weer plaas, verduidelik Walker. Die skou stel jaarliks sowat 50 verskillende sierduifrasse ten toon. 

Kyk hier na foto's van diere wat by die skou sal wees.


25 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot