AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Landbou-ekonome vier halfeeu

Die Landbou-ekonomievereniging van Suid-Afrika (Levsa) vier vanjaar sy vyftigste bestaansjaar.

Die Landbou-ekonomievereniging van Suid-Afrika (Levsa) vier vanjaar sy vyftigste bestaansjaar.


Prof. Johann Kirsten, hoof van die departement landbou-ekonomie, voorligting en landelike ontwikkeling aan die Universiteit van Pretoria en Levsa-bestuurslid wat ’n spesiale konferensie ter herdenking van dié mylpaal reël, sê die pad van landbou-ekonomie as dissipline loop egter veel verder terug tot 1925, toe die Universiteit van Stellenbosch vir prof. J.F.W. Grosskopf opdrag gegee het om ’n kursus in landbou-ekonomie te begin.


Van daardie vroeë dae, toe die klem op boerderybestuur en pryse was, het landbou-ekonomie ontwikkel tot ’n dissipline wat deesdae gebiede soos kommoditeitsontleding, produksie-ekonomie, hulpbron- en omgewingsekonomie, landboubemarking, die bestuur van landboubesighede, ontleding van landboubeleid, landboufinansiering en risikobestuur, afgeleide instrumente en landbouhandel dek.


Die gedagte van ’n landbou-ekonomievereniging is die geesteskind van mnr. S.P. (Faan) van Wyk van die destydse departement Ekonomie en Markte. Hy het in 1961 vir mnre. J.C. (Jo) Strydom en Louis Nel gesê dis tyd om so ’n vereniging te stig.


Verskeie landbou-ekonome het die gedagte geesdriftig ondersteun en Levsa is gestig tydens ’n konferensie wat op 28 tot 29 November by die Universiteit van Pretoria gehou is.


Kirsten sê vanjaar se spesiale konferensie vind van 28 tot 30 September buite Pretoria plaas. Die konferensie sal konsentreer op wat landbou-ekonomie die afgelope 50 jaar bereik het en debat voer oor die huidige stand van die dissipline en impak van landbou-ekonome in die private en openbare sektor en by universiteite.


Persone wat belang stel om vanjaar se Levsa-konferensie buite Pretoria by te woon, kan meer inligting op die webwerf kry en ook daar registreer om die konferensie by te woon.


11 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot