AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Landbou in die Vrystaat reik uit

Die georganiseerde landbou en landbou-organisasies in die Vrystaat het na minderbevoorregtes van Wepener uitgereik op Mandela-dag.

OVK, die Rooivleisprodusente-organisasie in die Vrystaat (VSRPO) en Vrystaat Landbou (VL) asook Wepener se landbouvereniging het bygedra tot die projek Feed A Child met die uitdeel van worsbroodjies met allerhande lekkernye.

Ingevolge die projek word tot 500 kinders drie keer per week gevoed. Dit is in 1988 deur me. Bettie Meiring en haar seun, Johan, begin in ’n poging om die vlak van armoede in hulle gemeenskap te verlig. Die meeste van die kinders wat ondersteun word, is weeskinders, of kinders van enkel-ouers en wat deur hul grootouers grootgemaak word. Talle van die kinders is glo in Lesotho gebore en kom nie vir staatshulp in aanmerking nie.

OVK se steun aan die projek sedert Julie 2014 behels onder meer hulp met die bedryf van nege tonnels waarvolgens die kinders geleer word om hulle eie groente te kweek. “Dit verskaf aan ons groot vreugde om te help dat ’n behoorlike maaltyd aan ’n honger kind verskaf word,” sê mnr. Manie Botha, voorsitter van die OVK-direksie . “Die glimlagte is meer as genoeg belonging vir ons. Ek wil ook graag die vrywilligers wat so hard werk om na die kinders om te sien, lof toeswaai.”

Mnr. Neels de Villiers, voorsitter van die VSRPO, sê voedselsekerheid en die welstand van landelike gemeenskappe is aspekte waarna landbouers en die totale bedryf op ’n daaglikse basis omsien. “Ons wil ook graag die kinders aan rooivleis blootstel, want dis ons produk en ons trots.”

Mnr. Henk Vermeulen, hoofbestuurder van VL, sê die provinsie se landbouers gee so maklik ten spyte van moeilike seisoene en onsekerhede, omdat baie van hulle swaarkry ken en dus wil help. Roelf Jacobs, voorsitter van VL se maatskaplike komitee, sê kinders het liefde, aanvaardiging en kos in die maag nodig. “As ons op ’n dag soos hierdie een of al drie van die aspekte kan help vervul, maak ons ’n verskil in ’n kind se lewe.”

Skakel gerus 051 583 1889 vir meer inligting oor die Feed a Child-projek.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot