AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Landbou steun gemeenskappe gereeld

Naastediens is ’n gereelde verskynsel in die landbougemeenskap en word nie net aan een dag gekoppel nie, sê Agri SA.

Oudpres. Nelson Mandela vier op 18 Julie 2013 sy 95ste verjaardag, en die hele Suid-Afrika word versoek om op dié dag ten minste 67 minute aan naastediens af te staan. Dié dag is deur die Verenigde Nasies tot ’n uitreikdag verklaar, en Mandela se naam word daaraan gekoppel vanweë die navolgenswaardige voorbeeld wat hy gestel het.

Luidens ’n verklaring van Agri SA is Mandela ’n voorbeeld van hoe verhoudinge gebou behoort te word en hoe om take te verrig wat ’n blywende verbetering in die lewens van minderbevoorregtes tot gevolg het.

Mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, sê dié dag is nie net ’n dag vir die landboubedryf om goed te doen nie. Hy meen dat die landbougemeenskap op dié dag ook ’n voorraadopname behoort te doen van die werk wat hulle gereeld doen om landelike gemeenskappe op te hef.

Onkunde oor wat gedoen word
Möller sê hoewel baie uitdagings nog in dié verband bestaan, kom baie onkunde voor oor dit wat die landbougemeenskap reeds doen om na armes en minderbevoorregtes uit te reik.

Volgens Möller sal die opheffing van landelike gemeenskappe tot groter stabiliteit en veiligheid bydra, terwyl dit groter geleenthede vir die landbou en verwante sektore sal daarstel. “Daarom moet landbou-ontwikkeling ’n voorrangsaak wees waaraan kommersiële boere en hul organisasies meedoen en terselfdertyd uitreik na mense wat nie die vermoë het om in hul basiese behoeftes te voorsien nie.”

Die media het egter ook ’n rol om te speel om positiewe stories oor die steun wat die landboubedryf bied, met die publiek te deel. “Dit sal almal wat die vermoë het om ’n bydrae te lewer motiveer om betrokke te raak en ook help om negatiewe persepsies af te breek en verhoudings te bou,” sê Möller.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Vrou wat soek na ware liefde en geluk.
Ek is deur ñ moeilike ryd maar dit maak my net sterker en positief vir die toekom voorentoe. Ek hou van stap en movies kyk. Ek hou niks van dronk partytjies en baklei nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot