AFGRI
BEAN
02 Des
-
9279,2
-85,80
CORN
02 Des
-
4548,6
3,60
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
10830
-56,00
WEAT
02 Des
-
6715
-30,00
WMAZ
02 Des
-
5051
-76,00
YMAZ
02 Des
-
4918
-41,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Landbou-unie behaal welslae

Agri Namakwaland se welslae is geen frats of uitsondering nie, maar die resultaat van toewyding en harde werk deur sy verskillende boerelede.

Agri Namakwaland se welslae is geen frats of uitsondering nie, maar die resultaat van toewyding en harde werk deur sy verskillende boerelede,het mnr. Manie Dixon, voorsitter van dié unie van sewe landbouverenigings, by die organisasie se onlangse jaarkongres op Kamieskroon gesê.

Die landbou-unie is vroeër vanjaar vir die tweede agtereenvolgende jaar as die beste in die Noord-Kaap aangewys, dog Dixon se voorsittersrede het omtrent soos die oorlogsdagboek van ‘n groot generaal geklink: Vol inskrywings oor stryde wat wissel van grondbelasting en sprinkaanplae tot swak paaie, droogte en die “traagheid en onwilligheid om op te tree” wat hulle by alle sfere van die Regering ervaar.

Dixon, wat bekend geword het as iemand wat reguit praat en tot op die hoogste vlak oplossings vir Namakwaland se boere soek, beywer hom ook daarvoor dat hulle billik en gelyk behandel word. Vir hom is die tyd van mooipraatjies, veral oor die kwessie van die bestryding van probleemdiere, lankal verby.

“Ons as boere sal vrede maak met die groen aanslag teen ons as die Regering na die Grondwet luister en alle alarms en diefwering sal verbied sodat die dief - ‘n mens - soos die jakkals kan vat wat hy nodig het om vir sy kinders te sorg. Ek dink dis onmenslik soos hy moet sukkel om ‘n bestaan te maak.”

Namakwaland is weer in die wurggreep van ‘n droogte, en hoewel boere geneig is om regeringshulp te soek, meen Dixon dat droogtehulp ‘n laaste strooihalm moet wees, en nie die normale boerderypraktyk nie.

Dixon had ook ‘n woord vir “daardie boere” wat nie lede van die georganiseerde landbou is nie, maar tog deel in die voordele wat op alle vlakke beding word. “Aanvaarbare koerse vir grondbelasting, ‘n dieselrabat, droogtehulp, plaag- en ongediertebeheer en omheinings – hoe ver wil jy nog gaan? Gaan en lig die mense in, werf hulle as lede en so word die las vir almal ligter.”

6 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
+0.4%
Rand - Pond
21.43
+0.3%
Rand - Euro
18.41
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.91
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Goud
1,801.10
-0.1%
Silwer
22.71
-0.2%
Palladium
1,932.98
-0.6%
Platinum
1,042.45
-0.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,409
-0.7%
Alle aandele
74,509
-0.7%
Hulpbronne 10
74,422
-2.1%
Industriële 25
91,732
-0.5%
Finansiële 15
15,456
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman.
Is n aangename vriendelike mens met baie deernis", en baie''' liefdevol". Hou baie' van my rugby''' en mal oor musiek"...
Lekker kuiermaat
Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot