AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Landbouskole vaar goed

Matriek-kandidate by van Suid-Afrika se top-landbouskole het ondanks ‘n laer slaagsyfer in verlede jaar se nasionale matriekeindeksamen, baie goed gevaar.

Van die top-landbouskole in die land het, te midde van ’n laer slaagsyfer in verlede jaar se nasionale matriekeindeksamen, goed gepresteer. Die vier skole waarmee Landbou.com gesels het, het slaagsyfers van 100% behaal. (Van die skole was nie beskikbaar nie en sommige in Limpopo en Mpumalanga het nog nie hul uitslae ontvang nie.)


Die Department van Onderwys sê die landwye slaagsyfer het met 2%, van 62,6% in 2008 tot 60,2% verlede jaar gedaal. Na raming het sowat 230 000 matriekleerders nie geslaag nie.


Hoër Landbouskool Boland

Die Hoër Landbouskool Boland in die Paarl is baie in sy skik omdat al 68 van sy matriek-kandidate geslaag het. Mnr. Chris Fourie, skoolhoof, sê ál hul kandidate het na verwagting gepresteer en hulle is tevrede met die skool se prestasies.

Hy dink die resep vir hul sukses is toewyding asook dissipline in hul onderrigmetodes. “Alles gaan nie net oor akademie nie. Ek dink ons kweek by die leerders ook ’n passie en liefde vir die beroep.”


Hoër Landbouskool Oakdale

Mnr. André Latsky, skoolhoof van die Hoër Landbouskool Oakdale op Riversdal, sê 62% van hul 58 leerders het toegang tot graadstudies ontvang. Hy sê dit is die 12de agtereenvolgende jaar wat die skool ’n 100 % slaagsyfer behaal.

“Ons is baie tevrede met ons uitslae en die leerders het goeie vakgemiddeldes behaal. Ek meen die kern van ons sukses lê in gemotiveerde onderwysers en leerders.”


Hoër Landbouskool Jacobsdal

Mnr. Henco Gericke, hoof van die Hoër Landbouskool Jacobsdal (Landboudal), sê hulle het vir die 24ste agtereenvolgende jaar ’n 100 % slaagsyfer aangeteken. Hulle is tevrede met die uitslae van hul 66 matriek-kandidate.

“Ek dink die groot uitdaging vir die outjies gaan nou wees of hulle hulself by tersiëre instellings verder gaan oplei. Ons kry goeie terugvoering van die Sentrale Universiteit van Tegnologie in Bloemfontein en die Landbou-ontwikkelingsinstituut Grootfontein by Middelburg oor ons kandidate wat hul programme vir die landboubestuursdiploma volg.”


Hoër Landbouskool Marlow

Die Hoër Landbouskool Marlow in Cradock het ook sy tevredenheid met die uitslae uitgespreek. Mnr. Hennie Olivier, hoof, sê ál hul kandidate het hul matriekeindeksamen geslaag. Van die 55 kandidate het een ‘n gemiddeld bo 80% behaal, terwyl 10 gemiddeldes bo 70% en 23 gemiddeldes bo 60% behaal het.

“Ek dink ons kinders word baie goed vir die beroepswêreld of tersiëre studies voorberei, want ons gee veral baie aandag aan praktiese werk wat leerders moet doen”.


Positiewe bydraes tot die landbou

Al vier hierdie skoolhoofde is oortuig dat dié kandidate goeie bydraes tot die landbousektor gaan maak. Hulle glo dat die leerders die landbousektor in die toekoms sal help verryk en dat hulle ‘n passie by ander landsburgers vir die bedryf sal aanwakker.

Mnr. Henco Gericke, die skoolhoof van Landboudal, sê baie van hulle leerders gaan ook na Amerika, war hulle baie gesogte werkers word.


8 Januarie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.22
+1.9%
Rand - Pond
21.09
+1.2%
Rand - Euro
18.13
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.7%
Goud
1,795.50
-0.2%
Silwer
23.03
-0.6%
Palladium
1,912.00
+0.6%
Platinum
1,023.00
+0.3%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,190
+1.4%
Alle aandele
75,376
+1.4%
Hulpbronne 10
75,167
+1.6%
Industriële 25
92,274
+0.7%
Finansiële 15
15,860
+3.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Altyd sonnig en vol pret
Altyd sonnig en vrolik. Intelligent met n groot sin vir humor. Groot hart. Jy sal altyd glimlag of lag met my in die omtrek
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot