AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Landgoed nou groen kampioen

Die Neethlingshof-wynlandgoed in Stellenbosch is die 23ste wynmakery wat deel geword het van die Biodiversiteit en Wyn-inisiatief.

Die Neethlingshof-wynlandgoed in Stellenbosch is die 23ste wynmakery wat deel geword het van die Biodiversiteit en Wyn-inisiatief (BWI).

Luidens ’n verklaring bedryf die landgoed al jare lank ’n omvattende biodiversiteit- en bewaringsprogram.


Die program is aanvanklik deur prof. Eben Archer, meesterwynboukundige, ontwikkel ná hy opdrag gekry het om die plaas van nuuts af te beplan en nuwe wingerde te vestig. Dit word nou deur mnr. De Wet Viljoen, wynmaker, uitgevoer en onderhou.


Archer het 116 ha, of 42%, van die plaas vir bewaring opsygesit om ’n beter balans tussen dié dele wat nuut beplant is en natuurlike veld te verkry.


Eilande

Soos wat Archer die nuwe uitleg beplan het, het hy ruimte vir eilande van inheemse plantegroei tussen die nuwe wingerdstokke toegelaat. Dié eilande word met deurgange met mekaar verbind.


Die eilande het egter ’n ontploffing in die aantal muise – wat in die wingerde se wortels kos gesoek het – tot gevolg gehad. Om dié probleem op te los, is natuurlike roofdiere, soos uile, ná die plaas gelok. Sitpale is in die wingerde opgerig en danksy die oorvloed kos beskikbaar in die omgewing, het uile hulle vinnig op die plaas gevestig.


Insekte, tarentale en rooikatte

Die omgewingsvriendelike boerderypraktyke wat die landgoed volg, het ook daartoe gelei dat meer insekte hulleself op die plaas gevestig het. Saam met die insekte het ook meer tarentale op die plaas ’n tuiste gevind en hulle hou die insekte se getalle in toom.


Die tarentale se aanwesigheid het weer rooikatte vanaf die bewarea langs die landgoed gelok, en só word ook die tarentale se getalle beheer. Die roofdiere is die eerste keer in 2008 op die landgoed raakgesien, en hulle woon nou in ongerepte bosse waar hulle veilig kan aanteel.


Die landgoed het as deel van sy plan met die Bottelary Hills-bewarea in 2003 ook begin om indringerplante uit te kap. Tot dusver is 15 ha natuurlike veld reeds op die landgoed herstel.


14 Desember 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.24
+1.7%
Rand - Pond
21.15
+0.9%
Rand - Euro
18.16
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.71
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,794.60
-0.2%
Silwer
23.01
-0.6%
Palladium
1,909.89
+0.5%
Platinum
1,024.00
+0.4%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,190
+1.4%
Alle aandele
75,358
+1.4%
Hulpbronne 10
75,205
+1.6%
Industriële 25
92,363
+0.8%
Finansiële 15
15,814
+2.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot