AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Landgoed wen prys vir etiek

Durbanville Hills het onlangs die 2011-toekenning vir etiek in The Drinks Business Green Awards gewen.

Durbanville Hills-wynlandgoed het onlangs die 2011-eerbewys vir etiek in The Drinks Business Green Awards gewen. Luidens ’n verklaring is die wynlandgoed vereer vir sy betrokkenheid by projekte om aandag te gee aan plaaswerkers se behoeftes rakende opvoeding, skoolgeriewe en bemagtiging.


Die wynlandgoed het teen verskeie mededingers wêreldwyd deelgeneem. Hy het gewen omdat hy die Durbanville Hills Share Purchase Trust gestig het en dit geldelike ondersteun.


Die beleggingsarm help die gemeenskap van die omgewing op verskeie maniere. Dit fokus hoofsaaklik op die gesinne van personeel in diens van die kelder en mense op naburige plase. Daarvolgens kry arbeiders op die plase van lede en die maatskappy se kelderwerkers ’n aandeel van 5% in die kelder.


Bronne van inkomste


Geld vir die trust word op verskeie maniere ingesamel. Een daarvan is dat ’n persentasie van elke bottel wyn wat verkoop word, aan die trust gaan. Die inkomste uit olyfboorde, sowat 6 ha wat rondom die kelder aangeplant is en aan olyfboere verhuur word, word aan die trust geskenk. Ander insamelingsprojekte word deur die loop van die jaar aangepak.


Die geld word aangewend om plaaslike skoolprojekte te steun en om ’n heeltydse dosent te betaal om lewensvaardigheidsprogramme vir die volwassenes op die plase van lede aan te bied.


Die trust betaal ook die hoërskoolgeld van 24 plaaskinders en dit ondersteun ’n dagsorgsentrum op die plaas van ’n lid.


Mnr. Albert Gerber, besturende direkteur van die landgoed, sê: “Ons meen ons verbintenis om ’n verskil te maak, het ’n drastiese verandering in die lewe van talle individue en kinders in die gebied teweeg gebring. Ons is ontsettend trots op hierdie internasionale eerbewys.”

Kyk hier na 'n fotogalery van die landgoed se gemeenskapsbetrokkenheid.


11 Maart 2011


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.82
+0.2%
Silwer
22.19
-0.3%
Palladium
1,856.14
-1.1%
Platinum
991.00
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot