AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

LBW bied boeredag by KKNK aan

‘n Landbou-konferensie waarop mnr. Gerrit van Rensburg, die Wes-Kaapse minister van landbou praat, vind op 2 April tydens die KKNK op Oudsthoorn plaas.

‘n Landbou-konferensie waarop mnr. Gerrit van Rensburg, die Wes-Kaapse minister van landbou, die genooide spreker is, vind op 2 April tydens die KKNK op Oudsthoorn plaas.

Landbouweekblad bied dié boeredag by die rolbalklub op die KKNK-feesterrein aan. Belangstellendes kan vanaf 07:30 registreer. Hugo Lochner, redakteur van die tydskrif, open die verrigtinge om 08:00.

Die res van die program is:

* Mnr. Ernst Janovksy, hoofbestuurder van Absa-Agribesigheid, praat oor die impak van die ekonomie op die volstruis-, bees-, skaap- en Angorabedryf.

* Mnr. Gerdie Landman, bekroonde boer van die Mooimelk-koeihotel, Kookhuis, deel praktiese wenke vir arbeidsbestuur, personeelbemagtiging en troonopvolging in ‘n familieboerdery.

* Prof. Kobus van der Walt, hoogleraar in geografie en omgewingsbestuur by die Potchefstroom-kampus van die NWU se onderwerp is : Omgewingsperspektief vir die landbou in 2012".

* Prof. Tertius Brand, spesialiswetenskaplike by die navorsingsentrum Elsenburg en hoogleraar aan die Universiteit Stellenbosch, gesels oor dierevoeding, met die klem op volstruisvoeding.

* Mnr. Sageas McKenna, Suid-Afrika se Plaaswerker van die Jaar in 2011, gaan nuttige wenke vir plaaswerkers aanbied. Hy is in diens van die Saag Jonker-groep.


* Johan Nel, sakebestuurder van Landbouweekblad, sal aanwesiges meer vertel van Landbouweekblad se digitale platforms.

Die konferensie duur tot om 13:00. Toegang is R150 per kop en middagete en oggendkoffie is by die prys ingesluit. Vir besprekings, kontak Lois-Mari Swanepoel, tel 021 406 2055 of per e-pos: lois.swanepoel@media24.com.

6 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.00
+1.0%
Rand - Pond
20.31
+1.1%
Rand - Euro
17.56
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.37
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,750.23
+0.5%
Silwer
21.26
+1.5%
Palladium
1,837.50
-0.6%
Platinum
1,006.00
+1.3%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Avontuur saam, leef voluit saam.
Ons leef en laat leef, goedhartigheid, respek vol, doel gerig, hardwerkend, verantwoordelik, eerlik en opreg by my maaitjie, om alles te gee. Geniet natuur, asook kuns feeste...
Kom ons leer mekaar ken...
Ek sal graag iemand wil leer ken met min of meer dieselfde standaarde en uitkyk as ek op die lewe. Hou van musiek, buitelewe, avontuur. en sport. Onafhanlik en lief die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot