AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

LBW-bootvaart na Mosambiek

Geniet ‘n heerlike bootvaart saam met Landbouweekblad na Mosambiek.

Geniet ‘n  heerlike bootvaart saam met Landbouweekblad vanuit Durban na Mosambiek en terug.

Lesers wat gebruik maak van Landbouweekblad en Farming SA se waardetoegevoegde 4-nag-vaart van 7 tot 11 Februarie 2011 aan boord die MSC Sinfonia, kan hulself gereed maak vir ’n fees.

Nie net spaar jy 25% op normale tariewe nie, maar jy sal ook die geleentheid gebied word om ‘n mini-konferensie by te woon op dag 4 van dié luukse vaart.

Topsprekers wat Landbouweekblad-lesers sal toespreek, sluit in: Prof. Kobus van der Walt, ‘n omgewingskundige met ‘n reuse-gevolg, danksy sy gereelde praatjies Saterdagoggende op Radio Sonder Grense; prof. Theo Venter, ‘n bekende politieke kommentator van die Noordwes-universiteit en die ekonoom Keith Lockwood.

Deelnemende lesers sal dus die beste van twee wêrelde geniet. In die eerste plek sal hulle die geleentheid hê om te netwerk en skouers te skuur met die genooide sprekers, wat oor die invloed van bogenoemde onderwerpe op landbouproduksie gaan gesels. Daarbenewens sal hulle Maputo op dag 2 beleef en die ongerepte strande van die Barra-skiereiland op dag 3, asook al die vermaak en luukshede van die grootste en modernste vaartuig wat nóg in die waters van Suider-Afrika gevaar het.

Topklas geriewe

Die MSC Sinfonia bied topklasgeriewe, insluitende ‘n gholfsimulator, mini-gholfbaan, spa, gimnasium, casino, nagklubs, swembaddens en jacuzzi’s, flieks, doeanevry-inkopies, komedies en kabaretvertonings, ‘n diskoteek, bordspeletjies, tafeltennis en vlugbal. Dié passasierskip spog met 777 en suite-kajuite, insluitende 135 suites met hul eie privaat balkonne.

Kinders onder 18 vaar gratis (behalwe hawebelasting) indien ‘n kajuit met twee betalende passasiers gedeel word. Die Sinfonia het selfs ‘n crèche.

Pryse sluit drie maaltye per dag in. Dit sluit ook ‘n gala-ete, skemerkelkpartytjies, tee en fyngebak bedien op verskillende tye, plus middernaghappies in. Jou middelyf sal jou enigste bron van kommer wees terwyl die MSC Sinfonia oor die Indiese Oseaan gly.

Pryse vir kategorie 4-kajuite (binne) begin by R4 155 per persoon wat deel en vir ‘n kategorie 11 (balkon-suite) sal jy slegs R5 715 per persoon (wat deel) betaal. Dit sluit hawebelasting en versekering van R550 uit. Jy kan tot R3 810 per paartjie bespaar, terwyl die eerste 20 besprekings ‘n gratis kajuitkategorie-opgradering (uitsluitend suites) sal ontvang.

Besprekings:

Besprekings moet direk by SA Cruises gemaak word en “Landbou-lesers spesiale aanbod” moet vermeld word.

Vir besprekings of inligting, nader asb. SA Cruises by e-pos: info@sacruises.co.za  of tel. 0861-SACruises (0861-722 784). Jy kan ook www.sacruises.co.za  besoek.

Bepalings en voorwaardes geld:

- Hierdie spesiale tariewe is onderhewig aan beskikbaarheid en kan nie saam met enige ander afslag-aanbod gebruik word nie;

- Afslae is kapasiteitbeheerd en die besturende maatskappy kan dit in enige stadium onttrek.

3 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot