AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Le Bonheur gewild in Kanada

Verkope van Le Bonheur se wyne het die afgelope ses maande wêreldwyd verdubbel, en dis baie gewild in die “Franse” Kanada.

Verkope van Le Bonheur se wyne het die afgelope ses maande wêreldwyd verdubbel, en die groep se Chardonnay is tans die mees gewilde Suid-Afrikaanse wyn in Quebec, Kanada se Franssprekende provinsie.


Luidens ‘n verklaring is die 2009 Le Bonheur Chardonnay pas by die Sélections Mondiales des Vins in Kanada met ’n goue medalje bekroon.


Die landgoed se Cabernet sauvignon is die derde gewildste Suid-Afrikaanse wyn in Quebec.


Groei van 3%

Intussen sê die landgoed Kanada het ‘n belangrike uitvoerbestemming vir Suid-Afrika geword, met ‘n styging van 3% in verpakte Suid-Afrikaanse wyne wat tussen 2009 en 2010 daarheen uitgevoer is.


 “Die jongste beskikbare SAQ-syfers toon dat verkope van Suid-Afrikaanse wyn die laaste paar jaar in Quebec sterk toegeneem het, van ’n jaarlikse Kanadese $2 miljoen (R14,2 miljoen) in 2005 tot Kanadese $47 miljoen (R333,7 miljoen) in 2009,” lui die verklaring.


Twee rooi en twee wit

Mnr. Sakkie Kotzé, wat sedert 1993 die landgoed se wynmaker is, maak net twee wit- en twee rooiwyne. Die ander wit is ‘n Sauvignon blanc, en die ander rooi ’n versnit van Merlot en Cabernet sauvignon.


Die gewildheid van die wyne skryf me. Lize-Marie Gradwell, die landgoed se internasionale woordvoerder, aan “die elegansie en beheersing van sy wyne toe, eienskappe wat groot byval vind by verbruikers wat van wyn in die klassieke styl hou”.


3 Februarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
-2.6%
Rand - Pond
21.64
-4.2%
Rand - Euro
18.51
-3.3%
Rand - Aus dollar
11.99
-2.5%
Rand - Jen
0.13
-4.3%
Goud
1,799.90
+1.8%
Silwer
22.57
+1.7%
Palladium
1,909.50
+1.2%
Platinum
1,040.50
+0.3%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot