AFGRI
BEAN
07 Des
-
9386
36,00
CORN
07 Des
-
4398
-51,00
SOYA
07 Des
-
9034
-10,00
SUNS
07 Des
-
10415
-85,00
WEAT
07 Des
-
6657
3,00
WMAZ
07 Des
-
4820,2
-29,80
YMAZ
07 Des
-
4750
10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Lede los bedryfsorganisasies

Bedryfsorganisasies in die landbou verloor lede weens verskeie ondersoeke deur die Mededingingskommissie.

Verskeie Mededingingskommissie ondersoeke het daartoe gelei dat talle maatskappye hul lidmaatskap by landboubedryfsorganisasies opgeskort het. Pioneer Foods het verlede week sy lidmaatskap by alle bedryfsorganisasies gestuit.


Bedankingsbriewe is by die Nasionale Meulenaarskamer, Nasionale Bakkerskamer, SA Pluimveevereniging (SAPV), die Vereniging vir Veevoervervaardigers (Afma) en die SA Landbouverwerkers-vereniging ingedien. Pride Milling het ook sy lidmaatskap by die Meulenaarskamer en Bakkerskamer opgesê.

Premier Foods het in Januarie reeds uit die  twee organisasies bedank.

Dalk deur lede misbruik

Al dié organisasies, buiten die Landbouverwerkers-vereniging, word deur die Mededingingskommissie daarvan verdink dat hulle deur lede misbruik is vir die uitruil van inligting wat teenstrydig is met die Wet op Mededinging (Wet 89 van 1998). 

Tesame met Foodcorp en Tiger Foods beheer Premier en Pioneer 90% van die Suid-Afrikaanse koringmeel- en broodmark. Sonder die twee maatskappye se markinligting is die meulenaars- en bakkerskamers se inligting onakkuraat.

Indirekte gevolge

Prof. André Jooste, senior bestuurder van mark- en ekonomiese navorsing by die Nasionale Landboubemarkingsraad, gaan met die kommissie gesels oor die indirekte gevolge van die ondersoeke. Staatsliggame is van dié bedryfsorganisasies afhanklik vir die insameling van markinligting.


“Sonder dié instansies sal die insameling van inligting baie duurder wees en dit lei weer tot ‘n minder doeltreffende stelsel.” Jooste sê die koste wat daaraan verbonde is om te weet wat in ‘n bedryf aangaan is egter niks in vergelyking met die koste om nie te weet nie. “Die inligting hou regstreeks verband met voedselsekerheid.”


Hy sê daar moet groter sekerheid kom rondom die uitruil van inligting. Daar moet ook stelsels in plek gestel word om te verseker dat maatskappye nie inligting van bedryfsorganisasies só kan misbruik dat dit die Wet op Mededinging (Wet 89 van 1998) sal oorskry nie.


26 Maart 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.15
+1.1%
Rand - Pond
20.96
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,782.03
+0.6%
Silwer
22.67
+2.1%
Palladium
1,847.72
-0.2%
Platinum
1,005.00
+1.4%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Kom ons kyk wat wag
Ek is opreg met n goeie hart maar kan lekker Hardkoppig wees. Ek aan vaar ook iemand nes hulle is moet nooit iemand verander nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot