AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

‘Leer by landbou oor water’

Wetenskaplikes en beleidsmakers rondom water, tegnologie en verhoogde produksie, moet by die landbousektor leer.

Wetenskaplikes en beleidsmakers rondom water, tegnologie en verhoogde produksie moet by die landbousektor leer, sê me. Marjory Pias, die adjunkdirekteur-generaal (DG) van die Departement vir Wetenskap en Tegnologie.

Sy het ‘n internasionale seminaar oor geïntegreerde waterbestuur vir volhoubare landbou namens minister Naledi Pandor geopen.

Die seminaar word die afgelope nege jaar elke jaar deur die Tegniese Sentrum vir Landbou en Landelike Samewerking in Nederland aangebied. Afgevaardigdes van sover as Sri Lanka, die Karibbiese Eilande en eilande in die Stille Oseaan woon die seminaar in Johannesburg by.

Tegnologie na boere

Pias het die seminaar versoek om besluite te neem wat tegnologie aan boere, veral opkomende boere, beskikbaar sal stel. Sy sê hulle besef watter groot rol die kommersiële landbou in Suid-Afrika speel, aangesien dit tussen 25% en 30% van die land se groeisyfer uitmaak.

Volgens Pias is die vlakke van ondersteuning aan verskeie sektore onlangs ontleed, en is bevind dat ‘n baie hoër vlak van ondersteuning aan die vervaardigingsektor gegee word. “Dit stem nie ooreen met fondse vir landbounavorsing en ondersteuning vir landelike gebiede nie”. Sy sê die situasie word tans ontleed om vas te stel waar die blokkasies ten opsigte van landbou ontstaan.

Regulering geniet voorkeur

Die regulering van omgewingsfaktore, soos water, deur byvoorbeeld die Departement van Waterwese en Omgewingsake en munisipaliteite is ‘n groot uitdaging rakende tegnologiese ontwikkeling, sê Pias.

“As mens kyk na lisensies vir water gaan dit oor regulering. Daar is nie baie erkenning vir tegnologiese ontwikkeling nie. Byvoorbeeld, munisipaliteite is tans gefokus op regulering en infrastruktuur en nie ekonomiese ontwikkeling nie.”

Water is ook die een kommoditeit waarvoor verskeie sektore meeding. “Daar is mededinging tussen die vervaardigingsektor, die landbou, die mynsektor, huishoudelike gebruik en met die kragprobleme in die land ook die energiesektor. Dít alles veroorsaak ‘n hele mandjie vol probleme vir die land”, meen Pias.

25 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons probeer
Ek is vriendelik en bedagsaam. Ek hou van sport en vat die lewe soos dit kom. Ek hou van die buitelewe en kamp.
Bok vir Sports
Ek is vreeslik besig kan nie stil sit nie ek is mal daaroor om alles saam my beter helfde te doen solank hy game is vir enige iets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot