AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Leer meer oor groente in Nasie in Gesprek

Leer meer oor groente as net Jan en die boontjierank met Nasie in Gesprek.

Die agtste episode van die nuwe seisoen van Nasie in Gesprek, die landbou-gespreksprogram wat die nasie aan die praat het, kyk na die groentebedryf wat konstant aan die verander is waar jy vandag groenteprodukte by legio supermarkte kan aankoop. Maar wie van ons koop nog regtig groente by die varsproduktemark of by die informele verkopers langs die pad?

Hierdie keer gaan kuier die kamera in die Noordwes-provinsie wat bekend staan as die erfenisbestemming van Suid-Afrika. Hier word spesifiek by Hartbeespoort ingeloer met natuurlik die majestuese dam. In die “Kontrei” segment kyk ons na die aantreklikhede en aktiwiteite soos seilplankry, seiljagvaart en ander lekker pretaktiwiteite op die dam. Het jy geweet dat die dam reeds in 1925 gebou is en 205 miljoen kubieke meter water kan hou; en as die dam vol, is die oewer ‘n hele 56 km lank?

Dan maak die program ook ‘n draai by die 2016 Agri Noordwes Jongboer van die Jaar, John Griffiths, waar dié besproeiingsboer nege gewasse produseer. Om jou redelik uit die veld te slaan, lewer hulle 10 000 koolkoppe asook 12 000 bossies spinasie per dag. Hoe klein voel jou groentetuin nie nou nie!

Wortels maak opslae

Landbouweekblad se redakteur, Chris Burgess, gesels in “In Konteks” met aanbieder, Rozanne McKenzie, onder andere oor hoe wortels deesdae groot opslae maak omdat dit vanweë toenemende meganisasie baie goedkoper geproduseer kan word as in die verlede. Chris vertel ook ons meer oor die neiging na veral groentesappe in Suid-Afrika.

Ons maak ook ‘n draai by die Varsproduktemark in Johannesburg. ‘n Interessante statistiek is dat jaarliks tussen drie en vier miljard kilogram groente deur markte in Suid-Afrika versprei word.

Die bestuurder van die Produce Marketing Association, me. Lindie Stroebel, gesels met mede-aanbieder van die program, Theo Vorster. Sy verduidelik hoe belangrik jy as die verbruiker is en hoe jou koopgedrag jou beursie op die end van die dag raak. Net ‘n voorbeeld, jy kan vandag 2,5 kg druiwe by die varsproduktemark aankoop vir omtrent dieselfde prys as wat jy in die supermark vir 250 gram druiwe betaal. Dit laat jou beslis weer dink!

As jy dalk die program misgeloop het, kan jy dit aanlyn hier kyk.

Nasie in Gesprek – Met trots geborg deur Monsanto, Nedbank en Senwes, in samewerking met Hinterland, NWK en AFGRI.

Besoek die Nasie in Gesprek webtuiste by www.nasieingesprek.co.za en laai die toep by die app-winkel af vir al die uitsaaiskedules, tye en kanale waarop die episodes uitgesaai word. Moet ook nie vergeet dat jy via die Nasie in Gesprek-toep by die gesprek kan aansluit.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot