AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Lichtenburg: Simmentaler-wenners

Die nasionale Simmentaler-kampioenskappe is op die Lichtenburgskou gehou, waar die Prosim-studiegroep die gasheer was. Altesaam 43 telers het met 450 diere deelgeneem.

Die beoordelaars was mnre. Martin Seyfferdt en Joël Herholdt en dr. Ollie van der Lingen.

Grafin-, senior en grootkampioenkoei, senior koei met die beste uier, opperste kampioen-Simmentaler en wenner van die goue beker vir die beste bees op die skou (alle rasse), Leeupoort Betombi PN13/563. Eienaars: Mnre. Gert (sel 082 808 6390) en Peet Nienaber, Leeupoort-boerdery, Rustenburg. Hanteerder: Mnr. Dosman Mathane. Die Nienabers het die meeste punte in die afdelings vir bulle en vroulike diere én algeheel die meeste punte behaal en is as die teler van kampioene aangewys.

 

Hertog-, junior en grootkampioenbul en reserwe- opperste kampioendier, Leeupoort Zissou PN14/310. Eienaars: Mnre. Gert en Peet Nienaber, Leeupoortboerdery, Rustenburg. Hanteerder: Mnr. Ephraim Mathane.

Senior en reserwegrootkampioen-bul, Erico Rolbal E13/35. Eienaar: Mnr. André Ellis (sel 083 284 9209), Rapole-boerdery, Orkney. Hanteerder: Mnr. Oupa Xhungu.

Superkoei, Simberg Sadau JS10/15. Eienaars: Mnre. Jamie Berger (sel 084 410 3703) en Marius Nel (sel 083 983 7280), Simberg-stoetery, Coligny. Hanteerder: Mnr. Thomas Chauke. Berger en NEl het ook die prinseskampioen, Simberg Missa JS14/13, vertoon.

Koninginkampioen, Erico E11/20. Eienaar: Mnr. Erich Schulenburg (sel 083 388 0518), Erico-stoetery, Coligny. Hanteerder: Mnr. Elias Motlhaoloa.

Tiener- kampioen vroulike dier, Vera Rolie 2de CCE 15/11. Eienaars: Mnre. Danie (sel 083 297 6165) en Carel Erasmus, Vera-stoetery, Delareyville. Hanteerder: Mnr. Joseph Mazonke.

Kampioenbulkalf, Mark BTB15/72. Eienaar: Mnr. Johan Styger (links, sel 082 460 8443), Boekenhouttrust, Hartbeesfontein. Hanteerder: Mnr. Sam Sikiti.

Kampioenverskalf en opperste kampioenverskalf, Graslaagte MMA15/86. Eienaar: Mahne & Mahne BK (mnr. Roland Mahne, sel 079 508 4806), Graslaagte-stoetery, Lichtenburg. Hanteerder: Mnr. David Phindani.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.21
-0.7%
Rand - Pond
22.24
-0.0%
Rand - Euro
19.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Platinum
967.61
-1.7%
Palladium
1,406.83
-1.1%
Goud
2,001.28
+0.4%
Silwer
23.45
+1.5%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,105
-1.4%
Alle aandele
74,618
-1.3%
Hulpbronne 10
64,261
-1.4%
Industriële 25
101,499
-1.1%
Finansiële 15
15,154
-1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot