AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00

Lig in die melktonnel

Melkboere wat hul produk aan Parmalat lewer kan verseker wees van betaling, sê mnr. Nick Wentzel, bedryfshoof van dié maatskappy.

Parmalat het geen likiditeitsprobleme nie en boere wat aan die maatskappy melk lewer kan seker wees dat hulle aan die einde van die maand hulle tjeks sal kry. Dié versekering is deur mnr. Nick Wentzel, bedryfshoof van Parmalat, gegee toe hy verlede week in Port Elizabeth ‘n ledesaamtrek toegespreek het.


Wentzel, wat nou vier maande sy pos beklee, het gesê hy volg ‘n oop deur-beleid. “Al verskil ons, moet boere die vrymoedigheid hê om enige probleme wat hulle het onder ons aandag te bring. Ons mag nie altyd die antwoorde hê wat hulle wil hoor nie, maar sal altyd eerlik wees. Ons is almal vennote in die waardeketting en daarom is kommunikasie met beide produsente en kliënte van deurslaggewende belang om ‘n wen-wen-uitkoms te verseker.”


Wentzel het aan Landbouweekblad gesê dat daar sedert sy aanstelling goeie vordering gemaak is met die herstruktureringsproses om die maatskappy se kostes te verminder en personeel uit diens te stel.


Die seisoenaliteit waarmee melk geproduseer word, is ‘n groot knelpunt aangesien daar gedurende sekere tye van die jaar oorskotte of tekorte aan melk is. Die kuns is om die voorraad só te bestuur om nie met groot voorrade verwerkte suiwelprodukte in pakhuise opgeskeep te sit nie.


Hy verwag twee goeie jare vir die bedryf en dat die dalende rentekoers tot ‘n toename in verbruik sal lei. “Ongelukkig bly gesubsidieerde suiwelinvoere ‘n moontlike probleem wat fyn dopgehou moet word.”


1 September 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
+0.1%
Rand - Euro
18.91
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot