AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

LNR is belangrik vir landbou

Sonder die LNR sou die kommersiële landbousektor nie so sterk wees soos dit is nie, sê dr. Shadrack Moephuli.

“As die LNR nie bestaan het nie, sou ons nie die kommersiële landbousektor gehad het soos wat tans bestaan nie,” sê dr. Shadrack Moephuli, hoof uitvoerende beampte van die Landbounavorsingsraad (LNR).


Moephuli het dié organisasie se resultate vir die 2009/’10 boekjaar bekendgestel.


Hy sê die waarde van die LNR moet nie onderskat word nie, aangesien dit verskeie entstowwe geskep het wat diere teen siektes beskerm, terwyl dit ook verantwoordelik was vir die verskeie soorte mieliesaad wat tans beskikbaar is.


Volgens Moephuli is hy bly om nog ‘n toevoeging tot die landbousektor aan te kondig. Hy sê die entstof vir hartwater wat die LNR ontwikkel, is gereed om in die veld getoets te word. Dit sal spesifiek kleinveeboere help wat gereeld skape en bokke weens dié siekte verloor.


Skoon ouditverslag 

Moephuli sê hy is baie bly oor die feit dat die LNR ‘n ongekwalifiseerde ouditverslag vir die 2009/’10 boekjaar verslag by die ouditeur-generaal (OG) ontvang het. Dít volg na die LNR vir die 2008/’09 boekjaar ‘n tegnies gekwalifiseerde oudit ontvang het. Die raad se ouditverslae vir die 2006/’07 en 2007/’08 boekjare was ook ongekwalifiseerd.


Mnr. Gabriel Maluleke, hoof finansiële beampte, sê die OG het wel uitgewys dat sowat R3,2 miljoen onregmatig bestee is. Dit het egter nie met korrupsie gepaard gegaan nie, maar wel met die feit dat alle toestemmingsprosedures nie noodwendig gevolg is nie. Die LNR se prestasieinligtingstelsel is as ‘n swakheid uitgewys wat verbeter moet word.


Verbetering in inkomste

Maluleke sê hy is baie bly om aan te kondig dat ondanks die 13% minder inkomste wat die LNR vir die boekjaar van die Parlement ontvang het, kon hy sy besteding so bestuur dat ‘n surplus inkomste van R58, 27 miljoen aangeteken is. Die totale inkomste vir dié jaar was sowat  R760 miljoen.


Dit volg na ‘n verlies van R16 miljoen in die 2008/’09 boekjaar aangeteken is.


6 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot