AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

LNR wil op boere fokus

Die Landbounavorsingsraad wil in die toekoms meer op kommersiële en opkomende boere fokus, sê die nuwe voorsitter.

Die Landbounavorsingsraad (LNR) wil in die toekoms meer op kommersiële en opkomende boere fokus, sê mnr. Jonathan Godden, voorsitter van die organisasie se nuwe raad.


Godden sê een van sy doelwitte is om beide die komponente te versterk vir groei binne die bedryf. Hy was een van die sprekers tydens die bekendmaking van die LNR se 2009/’10 finansiële resultate in Pretoria.


Dié raad is in Junie vanjaar aangestel nadat die vorige raad se kontrakte aan die einde van November verlede jaar verstryk het. Dr. Shadrack Moephuli, hoof uitvoerende beampte, sê weens sloerdery met die aanstellingsproses het so ‘n lang tydperk tussen die twee rade verloop. Volgens Moephuli moet die Minister van Landbou die raad aanstel.


“Die sektor moet nominasies maak, en sover ek weet moes Minister Tina Joemat-Pettersson ten minste twee keer na die Parlement teruggaan om goedkeuring vir die raad te kry. Ons is egter baie tevrede met die nuwe raad.”


Nuwe uitdagings vir die landbou

Volgens Godden het die landbou die afgelope paar maande van die kantlyne na die middel van die ekonomiese ontwikkelingplan beweeg, en is dit dus belangrik dat die LNR, ondanks sy geldelike beperkings en ander uitdagings, die sektor moet help ontwikkel.


Hy sê meer fokus word geplaas op die landbou rakende werkgeleenthede en -skepping, voedselsekurteit en die minister se beplande veldtog genaamd “Zero Hunger”.


“Die LNR moet betrokke raak wat prysvastellingstelsels aangaan, asook die verspreiding en produksie van voedsel. Dit kan nie wees dat ons dié tipe mieliesurplus het soos wat tans die geval is terwyl daar mense is wat honger ly nie. Dit beteken ons doen nie goed nie,” aldus Godden.


Uitdagings vir die LNR

Godden sê die sowat 40% afname van die Parlement se fondse aan die LNR het hom hard getref, en hy sukkel nog om daarvan te herstel.


Die feit dat baie wetenskaplikes by die LNR tans ouer word en binnekort moet aftree, is ook ‘n uitdaging. Moephuli sê sowat 40% van die poste by die organisasie is ook vakant. Hy sê hoewel die nodige jonger kundiges in die sektor is, aanvaar hulle nie noodwendig poste by die LNR nie, omdat hulle beter aanbiedinge elders kry. Die LNR kan ook weens sy geldelike beperkings nie altyd daarmee meeding nie.


Volgens Godden moet die LNR ook kyk na sy geografiese liggings sodat hy meer bereikbaar kan wees vir sy kliënte. “Die LNR is ‘n sambreelorganisasie waaronder baie onafhanklike instansies val, en ons moet ook ons struktuur versterk. Ons moet almal dieselfde psalm sing, ons hoef nie met dieselfde stemme te sing of dieselfde instrumente te speel nie, maar ons moet van dieselfde psalm af sing sodat ons in dieselfde rigting kan beweeg.”


3 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot