AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Maak van kuilvoer verg spesiale stappe

’n Boer moet egter bepaalde stappe volg as hy goeie kuilvoer wil maak. Net een fout kan hom met ’n hoop verrotte plantmateriaal laat sit. Kenners gee raad.

Kuilvoer het menige boer die afgelope droogte deur die drif getrek. Dus is dit wys om nou al ’n voerbank vir die volgende swaar tye te begin opbou, soos met kuilvoer wat jare lank bruikbaar bly.

Foute kan in verskillende stadiums van die maak van kuilvoer insluip, veral wanneer die weiding afgesny word, met die maak van die kuilvoerhoop, die kompaktering van die materiaal en uiteindelik die uithaal van die kuilvoer om dit aan die vee te voer.

Een van die groot sondaars is mikotoksiene, die verskuilde vyand in kuilvoer en hooi, het mnr. Albert van Rensburg, besturende direkteur van die dierevoedingsmaatskappy Biomin, gewaarsku. Sowat duisend verskillende mikotoksiene is reeds wêreldwyd geïdentifiseer en 25-30% van die gewasse word daardeur besmet. Ongeveer 95% van die gifstowwe in voergewasse en graan word reeds op die land geproduseer, veral waar minimum- of geenbewerking toegepas word en die swamme in die oesreste ontwikkel.

Dit kom dus oral voor en kos net ’n klein foutjie deur die boer om hande uit te ruk en sy voer én vee in gevaar te stel. Die gifstowwe word dus van die land af tot in die finale produk (kuilvoer of hooi) oorgedra.

“Die veranderende weerpatroon bevorder mikotoksiene, wat geproduseer word wanneer die plant onder druk geplaas word en risiko’s styg, soos baie nat weer met hoë humiditeit, oorstromings en nat oeste, asook stygende temperature, wat weer droogtes, brande en laer opbrengste veroorsaak. Vanjaar sal die kans op die besmetting van voer met mikotoksiene dus hoog wees, aangesien temperatuur, humiditeit, insekskade aan plante en ander stresfaktore die proses aan die gang sit,” het Albert gesê.

Kliek op die PDFs hier onder om die volledige artikel te lees.

• Dié artikel is geborg deur GWK. Besoek GWK se webblad by http://www.gwk.co.za/

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.42
+0.6%
Rand - Pond
22.62
+0.1%
Rand - Euro
19.89
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.32
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
976.15
+0.4%
Palladium
1,392.68
-1.0%
Goud
1,942.38
+0.1%
Silwer
22.38
-0.1%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,552
+1.1%
Alle aandele
75,013
+1.0%
Hulpbronne 10
65,189
-0.7%
Industriële 25
101,376
+1.6%
Finansiële 15
15,376
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hoop om die regte een te vind
Ek is n middeljarige man wat nog graag die meeste wil maak van die jare wat ek oor het. Ek het vele belangstellings en beskou die lewe as n avontuur. Ek is opsoek na iemand wat...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot