AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Mahindra se tawwe TUV300 is hier

Mahindra se TUV300 is hier en dié stoftrapper staan uit.

Voertuigvervaardigers het baie gou agtergekom dat die marksegment vir stoftrappers (sportnutvoertuie) die enigste een is wat deesdae groei en juistemin daarom het Mahindra South Africa sy splinternuwe TUV300 nou na die suidpunt van Afrika gebring.

Die Mahindra TUV300 se meer reguit lyne en op die oog af stewige, blokagtige bakontwerp onderskei hom beslis van die res van dié vervaardiger se plaaslike voertuigreeks.

Mahindra sê sy nuweling word gerig op dié avontuurlustiges wat graag afwyk van die gewone en vervelige gebaande weë. Hy staan lekker hoog op sy wiele en bied ’n kombinasie van gerief èn goeie werkverrigting in ’n waarde-vir-geld pakket.

Die ontwerp-inspirasie met sy eenvoudige lyne en bonkige voorkoms spruit glo uit die voorkoms van ’n militêre tenk. Die hoësterkte staalbakwerk met kort oorhange en ’n billike grondvryhoogte, 15 duim allooiwielvellings, dakrelings, prominente sierrooster èn ’n agter-gemonteerde noodwiel dra alles by tot die ‘kom-wat-wil-voorkoms’ en ’n individuele teenwoordigheid op die pad... geen ander voertuig lyk só nie!

Die bakwerk het voldoende frommelsones, sykant-beskermstawe en lugsakke. Die binnekant is ruim en bied sitplek vir sewe mense. Klavierswart en dowwe chroomafwerking word binne vir afwisseling en beklemtoning gebruik. Onder die standaard-toerusting tel satellietkontroles op die stuurwiel vir die beheer van die klankstelsel, Bluetooth èn die lugversorging. ’n Ritrekenaar het netjies plek gekry tussen die ronde spoedmeter en toereteller.

MahindraTUV300_verskaf2

Foto: Verskaf

Die TUV300 word aangedryf deur die mHawk100 inlyn-viersilinder turbo-dieselenjin wat 73,5 kW drywing lewer teen 3 750 r/min en oor 240 Nm se wringkrag vanaf 1 600 r/min tot 2 800 r/min beskik. ’n Tweestadium-tuboaanjaer word ingespan om turbo-traagheid teë te werk en gladder wringkraglewering te verseker.

’n Vyfgang-handratkas met ’n eko-modus is glo verantwoordelik vir die voertuig se besondere brandstofdoeltreffendheid. Wat die veerstelsel betref, word onafhanklike dubbelmikke met spiraalvere en ’n teenrolstaaf voor gebruik terwyl die agterwiele deur ’n veelskakelstelsel met spiraalvere en ’n teenrolstaaf op die grond gehou word. Die stoftrapper het ’n draaisirkel van 10,7 meter.

Die TUV300 T8 kos R229 995 (BTW ingesluit). Daar is ’n drie-jaar- of 100 000 km-waarborg en ’n drie jaar of 90 000 km diensplan.Die eerste versieningsdiens moet op 10 000 km gedoen word waarna die diensintervalle 20 000 km is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot