AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Massmart skenk geld vir SEB

Die winkelgroep Massmart het R15 miljoen geoormerk vir die bemagtiging van swart boere.

Die winkelgroep Massmart gaan oor die volgende drie jaar R15 miljoen aan swart ekonomiese bemagtiging op boere bestee. Luidens 'n verklaring is dit om seker te maak dat dié groep boere toegang tot die mark het.

Die handelaar se doelwit is om 30% van sy vars produkte by swart boere te koop, sê mnr. Mncane Mthunzi, ontwikkelingsbeampte by Massmart.


‘n Kontrak is met die nie-winsgewinde landbou-ontwikkelingsorganisasie TehnoServe gesluit om Massmart te help om die doel te bereik. Die geld gaan gebruik word vir opleiding, tegniese ondersteuning en die bou en verbetering van infrastruktuur. Tot dusver is 30 swart boere in Limpopo vir die projek gekies. Hul boerderye wissel van 10 ha tot 80 ha.

Mnr. Mandla Nkomo, programbestuurder van TechnoServe, sê die organisasie is afhanklik van kommersiële boere vir die sukses van die projek. “Die kommersiële boere tree op soos mentors, maar ons verkies om hulle primêre boere te noem. Die kommersiële boere staan die swart boere gereeld by en verskaf ook ‘n afsetpunt vir gewasse.”

TechnoServe is die afgelope drie jaar met soortgelyke projekte in die gebied besig. Volgens Nkomo het hulle goeie samewerking tussen swart en kommersiële boere ervaar. Hy voorsien nie dat dit anders sal wees met die Massmart-projek nie.

Massmart wil die projek verder uitbrei in Limpopo en dan ook in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap.

12 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot