AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Meer vee by vanjaar se Lenteskou verwag

Die afdeling vir lewende hawe van die Lenteskou in Pretoria gaan vanjaar uitgebrei word en groot veilings word ook beplan.

Inskrywings vir kompetisies by die Lenteskou in Pretoria vanjaar is in sommige afdelings tot 50% meer as verlede jaar. Die skou is twee jaar gelede as ’n landbouskou bekend gestel, en die organiseerders sê dié besluit was tot dusver ’n sukses.
 
’n Uitgebreide afdeling vir lewende hawe, wat nuwe rasse en meer diere insluit, verskeie groot veilings en ’n kommersiële saal vir landbou- en nie-landbouverwante produkte word vir vanjaar beplan.
 
Weens die belangstelling in die kompetisies verwag organiseerders dat die standaard by die skou veel hoër as in die verlede gaan wees. “Dit is ook beduidend van die groei in die gewildheid van die Lenteskou, wat goeie nuus is vir telers, uitstallers en boere in die noordelike streke,” aldus mnr. Robert Walker, skou-organiseerder van CE Projects.
 
Kampioenskappe en veilings
Die skou sal die gasheer wees van verskeie nasionale en streekkampioenskapsbyeenkomste, soos die Limousins se Nasionale Kampioenskappe vir 2013, asook die nasionale Miniatuurperdkampioenskappe.
 
Die nasionale kampioenskappe vir Dorperskape en die Boerbok-streekkampioenskappe sal luidens ’n verklaring ook by die skou plaasvind.
 
“Ons gaan ook vanjaar verskeie groot veilings hou. Die veiling vir volbloedperde sal op Vrydag 31 Augustus gehou word en n reuse beesveiling vind op Saterdag 1 September plaas.” Sê Walker. ’n Kleinveeveiling vir Dorpers en Boerbokke sal ook op 1 September plaasvind.
 
Die skou sal van 28 Augustus tot 1 September 2013 by die Tshwane Events Center in Pretoria plaasvind.

Meer inligting is by www.thespringshow.co.za beskikbaar.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.62
-2.3%
Rand - Pond
21.58
-3.9%
Rand - Euro
18.49
-3.1%
Rand - Aus dollar
12.00
-2.6%
Rand - Jen
0.13
-4.0%
Goud
1,798.96
+1.7%
Silwer
22.49
+1.3%
Palladium
1,899.00
+0.6%
Platinum
1,045.50
+0.8%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enige opregte blanke dames
Ek is n eerlik, lojale en n opregte wit man sonder fieterjassie. Wat jy sien is wat jy kry. Gee nie voor wat ek nie is.
JMJenny
Ek is n diereliefhebber. Baie uitgaande en ook baie gemaklik. Ontsettend positief. Iemand met n negatiewe houding moet my asb nie nader nie. Ontsettend lojaal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot