AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Meld hondsdolheid betyds aan

Boere is ’n belangrike skakel in die aanmelding van hondsdolheid en word gevra om dit tydig te doen.

Boere is ’n belangrike skakel in die aanmelding van hondsdolheid en word gevra om dit tydig te doen, aldus die staat.

Mnr. Kevin le Roux, bestuurder van KwaZulu-Natal se veeartsenydiens se hondsdolheidsprojek, sê: “Boere is baie, baie belangrik vir ons, want hulle is gewoonlik die eerste mense wat die siekte sal aanmeld.”


Hy sê dit is gewoonlik boere wat eerste die voorkoms van hondsdolheid in ’n landelike gebied aanmeld. Dié uitbrekings ontstaan baie keer in informele nedersettings.


Le Roux sê dit is baie belangrik dat die publiek rondloperdiere moet vermy, want ’n hondsdol dier is nie altyd aggressief nie. Slegs in sowat 40% van gevalle sal ’n dier met hondsdolheid speeksel om die mond hê en probeer om mense te byt. In die ander gevalle lyk dit bloot of die dier verwaarloos en depressief is, en wanneer dit genader word, sal dit moontlik aan ’n mens lek.


Bek-en-klouseer

Die aantal hondsdolheidsvoorvalle onder diere het sedert verlede jaar toegeneem. Le Roux sê hulle skryf dit deels toe aan die uitbreking van bek-en-klouseer in die provinsie.


Hy sê die staat het sowat drie jaar gelede ’n baie deeglike program onderneem om hondsdolheid in die provinsie hok te slaan.

’n Afname in die voorkoms van dié siekte is in die eerste twee jaar aangeteken, maar omdat baie veeartse verlede jaar hul aandag op bek-en-klouseer moes fokus, het dié program aan die kortste end getrek.  Le Roux sê die voorkoms van die siekte neem egter steeds af.


Hondsdolheid het 10 jaar gelede laas in die Underberg-omgewing voorgekom. ’n Boer van die distrik veg tans om sy lewe ná ’n rondloperhond aan hom gelek het. Le Roux sê ’n uitbreking van die siekte kom tans onder diere in die Winterton- en Bergville-omgewing voor. ’n Deeglike inentingsveldtog word van 28 Mei af daar aangepak.


24 Mei 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
-2.6%
Rand - Pond
21.65
-4.2%
Rand - Euro
18.55
-3.5%
Rand - Aus dollar
12.03
-2.9%
Rand - Jen
0.13
-4.2%
Goud
1,800.19
+1.8%
Silwer
22.53
+1.5%
Palladium
1,903.37
+0.8%
Platinum
1,041.98
+0.4%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enige opregte blanke dames
Ek is n eerlik, lojale en n opregte wit man sonder fieterjassie. Wat jy sien is wat jy kry. Gee nie voor wat ek nie is.
JMJenny
Ek is n diereliefhebber. Baie uitgaande en ook baie gemaklik. Ontsettend positief. Iemand met n negatiewe houding moet my asb nie nader nie. Ontsettend lojaal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot