AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

'Meld volhoubaarheid in verslae'

Verslaggewing deur sake-ondernemings rakende hul uitwerking op die omgewing, volhoubaarheid en korporatiewe bestuur word al hoe belangriker, sê PriceWaterhouseCoopers.

Daar word toenemend van sake-ondernemings verwag om hul uitwerking op die omgewing te beperk en eties op te tree, én dit in hul jaarverslae te vermeld.

Die King III-verslag oor korporatiewe bestuur wat verlede jaar vrygestel is, stel voor dat maatskappye geïntegreerde verslaggewing - wat finansiële rapportering, sowel as inligting oor volhoubaarheid, impak op die omgewing en korporatiewe bestuur insluit - doen.


In dié stadium is dit nie verpligtend nie, maar die beginsel van “pas toe of verduidelik” geld. Dít beteken dat maatskappye ook nie-finansiële inligting in hul jaarverslae moet insluit, of verduidelik waarom hulle dit nie doen nie.


Volgens mnr. Chris Bredenhann, ‘n direkteur van PriceWaterhouseCoopers, is dit ‘n manier waarop maatskappye kan bewys dat hulle volgens die spelreëls optree.

“Nie-finansiële verslaggewing moet toepaslik wees tot die gemeenskap waarbinne die maatskappy sy bedrywighede uitoefen en duidelik maak wat die maatskappy doen en waarom. Wat jy rapporteer, moet in die wese van jou onderneming ingebou wees.”


Bredenhann sê daar is ‘n sterk verband tussen aandeelprys en volhoubaarheid. “Eerlike, akkurate en vergelykbare nie-finansiële verslaggewing verhoog die vertroue van belanghebbendes in die geloofwaardigheid van ‘n maatskappy.”


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 19 Februarie 2010.


17 Februarie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.19
+2.0%
Rand - Pond
21.07
+1.2%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.71
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.7%
Goud
1,796.59
-0.1%
Silwer
23.06
-0.4%
Palladium
1,908.89
+0.5%
Platinum
1,023.00
+0.3%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,266
+1.5%
Alle aandele
75,402
+1.5%
Hulpbronne 10
75,100
+1.5%
Industriële 25
92,477
+1.0%
Finansiële 15
15,859
+3.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Altyd sonnig en vol pret
Altyd sonnig en vrolik. Intelligent met n groot sin vir humor. Groot hart. Jy sal altyd glimlag of lag met my in die omtrek
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot