AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Melkboere se lewe suur?

Een van die slegste beroepe wat ter wêreld beoefen word is om ‘n melkboer te wees, sê CareerCast.com, maar ‘n plaaslike melkboer stem nie saam nie.

’n Amerikaanse webwerf het bevind om ’n melkboer te wees, is een van die slegste beroepe wat enigeen kan beoefen. Net ’n olieboorwerker, houtkapper en staalwerker is slegter daaraan toe.


Die webtuiste CareerCast.com het vyf sleutelmaatstawwe in ag geneem toe hy sy jaarlikse beroepsbeskouingsverslag opgestel het. Stres, werkomgewing, fisieke eise, inkomste en indiensnemingsvooruitsig is bekyk.


Meer as 200 beroepe is in ag geneem om ’n lys met die tien beste en tien slegste beroepe vir 2010 op te stel. Aktuarisse, sagteware-ingenieurs, rekenaarstelselontleders, bioloë en historici het glo die vyf beste beroepe. Geen landbouverwante beroep het die top-tien lys gehaal nie.


Mense wat werksaam is as olieboorwerkers, houtkappers, staalwerkers en sweisers het die  slegste beroepe in 2010. Melkboere beklee nommer vier op hierdie lysie. Mnr. Philip Blanckenberg, melkboer van Durbanville en voorsitter van die Wes-Kaapse Melkprodusenteorganisasie, sê as hy die lys só kyk, lyk dit asof dit deur iemand opgestel is wat ’n liefde vir rekenaars het en graag heeldag in ’n kantoor sit.


“Dit is miskien vir hom lekker, maar ek sal dit nie kan doen nie!” Hy sê die lang ure en vuil plaaswerk het dalk teen melkboere getel. Blanckenberg sou verstaan as die lys vir verlede jaar gegeld het, maar hy sê hulle is deesdae optimisties oor die bedryf.


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 29 Januarie 2010.


29 Januarie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
-2.7%
Rand - Pond
21.67
-4.3%
Rand - Euro
18.54
-3.4%
Rand - Aus dollar
12.03
-2.8%
Rand - Jen
0.13
-4.1%
Goud
1,797.58
+1.7%
Silwer
22.49
+1.3%
Palladium
1,877.00
-0.6%
Platinum
1,045.00
+0.7%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Avontuur saam, leef voluit saam.
Ons leef en laat leef, goedhartigheid, respek vol, doel gerig, hardwerkend, verantwoordelik, eerlik en opreg by my maaitjie, om alles te gee. Geniet natuur, asook kuns feeste...
"Kan jy eerlik wees?"
Ek is n opregte liefdevolle eerlike mens. Uiterlike is nie vir my belangrik nie maar of ons n konneksie het. Ek bly lojaal teenoor my naasbestaandes. Ek is passievol, maar NIE n...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot