AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Mentors kan groot pryse wen

Mentors van ontluikende boere kan vir ‘n opwindende kompetisie inskryf waarin groot kontantpryse te wen is.

Mentors van ontluikende boere kan vir ‘n opwindende kompetisie inskryf waarin groot kontantpryse te wen is.

Landbouweekblad en landbou.com se stalmaat, Farming SA, is op soek na die Mentor van die Jaar. Dié nuwe kompetisie word met die samewerking van Eerste Nasionale Bank aangebied.

Die kompetisie werk as volg: Mense kan ‘n mentor nomineer en ‘n wenner word elke maand aangewys. Farming SA sal vanaf Julie 2010 to April 2011 maandleliks ‘n artikel publiseer oor die maand se wenner.

Mense wat ‘n maand-wenner nomineer, verdien R1 000. Genomineerdes wat aangewys word as die Mentor van die Maand, wen R5 000. ‘n Algehele wenner sal uiteindelik uit die maandelikse wenners aangewys word en hy/sy sal wegstap met R30 000 met die komplimente van ENB.

Wat is ‘n mentor?

‘n Goeie mentor boer nie namens die mense vir wie hy/sy help nie, maar rus hulle toe met vaardighede en kennis wat hulle help om self beter te kan boer.

Die ideale kandidaat moet ‘n goeie rekord as ‘n suksesvolle mentor vir ten minste drie jaar hê, omdat dit gewoonlik so drie jaar neem vir begunstigdes om meer onafhanklik te word.

Stuur ‘n beskrywing van hoekom iemand die status as Mentor van die Jaar verdien, saam met ‘n foto na Farming SA. Inskrywings moet ook jou kontakbesonderhede, asook dié van die mentor en die begunstigdes bevat.

Inskrywings kan na een van die volgende gestuur word:

E-pos: glenneis.kriel@landbou.com; jclaasse@landbou.com; mgwatyu@landbou.com

Faks: 086 535 4031 of 021 406 2940

Adres: Farming SA, Posbus 1802, Kaapstad, 8000.

1 Junie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot