AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Moenie bye doodmaak - SAPCA

Plaagbestryders word gemaan en gevra om nie bye dood te maak nie, maar om kundiges se hulp in te roep, aldus SAPCA.

Plaagbestryders word gemaan en gevra om nie bye dood te maak nie, maar om kundiges se hulp in te roep, aldus die Suid-Afrikaanse plaagbestrydingsvereniging (SAPCA).


Luidens ’n verklaring het die vereniging ’n veldtog geloods om te verseker sy lede wis nie bye uit nie en meng nie met swerms in nie.


Die vereniging het besluit om die veldtog te begin as deel van sy mandaat om as verteenwoordiger van die plaasgbestrydingsbedryf op te tree.


Spervuur

“Die plaagbestrydingsbedryf het in die spervuur gekom weens sommige plaagbestryders wat nie die korrekte prosedures ten opsigte van die hantering van bye volg nie,” sê me. Lynette Cokayne, SAPCA se hoof uitvoerende beampte.


Cokayne sê hulle het hul lede aangeraai om hulle daarvan te weerhou om met bye in te meng. Die vereniging het met dr. Gerhard Verdoorn, ’n kundige van AVCASA, kragte saamgespan om te verseker dat riglyne gevolg word. “Ons wil dit weer duidelik stel dat ons ten sterkste teen die doodmaak van bye gekant is en beklemtoon dat daar geen wettige middels is om bye dood te maak nie.”


Nie-lede

Verder vra die vereniging plaagbestrydingsmaatskappye wat nié deel van die vereniging is nie, om bye in geen omstandighede dood te maak nie. Enige probleme met bye behoort na opgeleide mense verwys te word, sodat hulle dit kan hanteer.


“Ons is besig om ’n lys van byeboere in al die verskillende streke saam te stel, wat op die SAPCA-webwerf, www.sapca.org.za, beskikbaar sal wees en aan ons lede versprei sal word. Ons lede behoort die verspreiding van hierdie inligting as deel van hul dienslewering aan die publiek te beskou,” sê Cokayne.


Verdere navrae kan aan SAPCA se hoofkantoor by 0126547708 of 0861114556 verwys word.


8 Desember 2011 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot