AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Mondi Packaging herstruktureer

Herstrukturering by Mondi Packaging se Felixton-meule by Empangeni het begin en 43 werkers sal deur dié proses geraak word, sê Solidariteit.

Herstrukturering het by Mondi Packaging se Felixton-meule buite Empangeni begin. Luidens ‘n verklaring van Solidariteit sal 43 werknemers by die meule deur dié proses geraak word.

Mnr. Jaco Kleynhans, woordvoerder, sê die vakbond het reeds twee konsultasieprosesse met die maatskappy gehad om die uitwerking van die stap op werknemers te beperk.


Kleynhans sê die proses wat tot dusver gevolg is was gunstig. “Die maatskappy het reeds uit die staanspoor aangedui dat die beplande herstrukturering nie om finansiële redes gaan nie, maar eerder daarop gemik is om verbeterde prosesse daar te stel om sodoende produktiwiteit te verhoog en meer kostedoeltreffend te wees.”


Vaardigheidsopname word gedoen

Volgens Kleynhans sal die herstrukturering na verwagting 35 permanente werknemers en agt vasgestelde termyn-werknemers raak. Die maatskappy het egter aangedui dat daar reeds 40 vakante poste bestaan.

“Die volgende stap is om ? vaardigheidsopname te doen en te bepaal watter van die werknemers geskik sal wees vir die beskikbare poste,” vertel Kleynhans.

Maatskappy tegemoetkomend

Hy sê die maatskappy was tot dusver baie tegemoetkomend rakende die vakbond se eise rakende die herstruktureringsproses.

“Juis aangesien die herstrukturering nie weens finansiële redes gedoen word nie, gee dit ook aan die werknemers sowel as Solidariteit die gerustheid dat die maatskappy nie in ? verknorsing is en dat verdere afleggings later sal volg nie,” verduidelik Kleynhans.


Mondi Packaging Suid-Afrika se eenheid vir verpakkings- en industriële papier beskik oor drie meule, geleë in Springs, Piet Retief en Felixton. Die Piet Retief- en Felixton-meule vervaardig gesamentlik meer as 280 000 ton geriffelde verpakkingspapier per jaar.


Die volgende konsultasieronde sal op 16 Februarie plaasvind.


10 Februarie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot