AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Monsanto kap terug

Beweringe dat glifosaat-weerstandige onkruide nou teen sulke tempo’s versprei dat Monsanto nou wil moed opgee met die situasie, word sterk ontken.

Beweringe dat glifosaat-weerstandige onkruide nou teen sulke tempo’s versprei dat Monsanto nou wil moed opgee met die situasie, het verteenwoordigers van dié maatskappy warm onder die kraag.


Daar word ook beweer dat terwyl Monsanto reken hul GM-tegnologie help om die natuur te beskerm deur die gebruik van chemiese onkruiddoders te verminder, meng die vinnige verspreiding van weerstandige onkruid te veel in met hul planne.


Reaksie

Mev. Magda du Toit van Monsanto het soos volg op die bewerings geantwoord:

“Monsanto het sterk beginsels waarvolgens hy sy besigheid bedryf en is verbind tot totale deursigtigheid oor die maatskappy. Ons meen dat ons ’n belangrike rol speel in die landbou-omgewing waarbinne ons beweeg.


"Ons weet dat ons nie bo kritiek staan nie, maar daar is talle wanpersepsies oor die maatskappy, ons produkte en ons mense – meestal gegrond op onkunde, halwe waarhede en misverstande.


“Wat die weerstand teen onkruiddoders betref: Monsanto is nie die enigste maatskappy wat onkruiddoders op die mark het nie en alle verskaffers van chemiese onkruiddoders staan voor dieselfde dilemma, naamlik onkruide, wat lewende organismes is wat aanpas en weerstand teen chemiese middels opbou.


Roundup

“Roundup en die onderskeie Roundup-produkte is maar een reeks in die glifosaat-aanbieding wêreldwyd. Omdat die patent in baie wêrelddele reeds verval het, is daar letterlik honderde generiese glifosaatprodukte op die mark, nie almal van dieselfde goeie gehalte nie.


“Daarom verkondig ons wêreldwyd dat produsente moet wegbeweeg van die idee dat ’n enkelproduk onkruide kan en sal bestry. Trouens, ons werk saam met ander maatskappye om die probleem op te los, ook hier plaaslik. Maatskappye soos Syngenta ondersteun ook die Roundup Ready Plus-program.


“In Suid-Afrika doen ons baie proewe by ons Centres of Excellence en saam met universiteite, juis sodat ons die beste aanbevelings vir produsente in ’n spesifieke gebied kan maak, omdat toestande so verskil.


“Ons het twee webblaaie waar produsente kan gaan nalees oor onkruidweerstandsbestuur.


https://www.roundupreadyplus.com/Pages/Home.aspx

http://www.monsanto.com/weedmanagement/Pages/default.aspx


30 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.82
+0.2%
Silwer
22.19
-0.3%
Palladium
1,856.14
-1.1%
Platinum
991.00
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot