AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Moratorium sal stropers nie keer

‘n Moratorium op die jag van renosters sal nie onwettige handel in dié spesie keer nie, sê die Professionele Jagtersvereniging van Suid-Afrika.

‘n Moratorium op die jag van renosters sal nie onwettige handel in dié spesie keer nie, sê die Professionele Jagtersvereniging van Suid-Afrika (Phasa).


Luidens ‘n berig op News24.com was die meeste afgevaardigdes teen ‘n moratorium op die jag van renosters by die me. Buyelwa Sonjica, Minister van Waterwese en Omgewingsake, se onlangse renosterberaad.


Me. Sonja Meintjies, woordvoerder van die departement, het in antwoord op ‘n vraag gesê dat 101 renosters tot dusver vanjaar wettig gejag is, terwyl 107 renosters in 2009 gejag is.


Volgens die berig het die beraad bevind dat private eienaars van renosters, waar dit nodig is en binne die perke van die wet, hul renosters se horings mag afsny om te keer dat stropers hulle doodmaak. Dié horings moet gemerk word en in ‘n veilige plek gestoor word.


Wetenskaplike bewyse nodig

Luidens ‘n verklaring sê Phasa een van die voorstelle van afgevaardigdes was om nie ‘n moratorium op renosterjag te plaas nie. Me. Adri Kitshoff, hoof uitvoerende beampte van Phasa, sê: “Eers as daar wetenskaplike bewyse is dat ‘n moratorium op jag voordelig vir Suid-Afrika se renosterpopulasie is, sal Phasa dié voorstel oorweeg.”


Die organisasie het tydens die beraad ‘n bedrag van R60 000 aan die Private Renostereienaars-vereniging (PROA) oorhandig om dié groep by te staan. “Phasa is baie bekommerd oor die ernstige bedreiging wat Suid-Afrika se renosters in die gesig staar. As verantwoordelike omgewingsbewuste individue en jagters wil ons, en moet ons, ‘n belangrike rol speel in die oplossing van die wildstroperprobleem,” sê Kitshoff.


Die organisasie het Sonjica ook geprys vir die bekendstelling van die nasionale reaksie-eenheid vir wildverwante misdaad.


11 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot