AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Muhammed Ali by ruiterspele

Die Amerikaanse ikoon en wêreldbekende bokser Muhammed Ali gaan deel wees van die openingseremonie van die Alltech FEI Wêreld-perderuiterspele.

Die Amerikaanse ikoon en wêreldbekende bokser Muhammed Ali gaan deel wees van die openingseremonie van die Alltech FEI Wêreld-perderuiterspele in Kentucky oor 10 dae.

Luidens ‘n verklaring sal Ali saam met 1 500 mense tussen die ouderdomme van agt en 80 en sowat 200 perde aan die openingseremonie van die spele, wat vanjaar vir die eerste keer op Amerikaanse bodem plaasvind, deelneem.


Die skouspel sal tonele van die land se grasvelde, Broadway, die Wilde Weste en Diep Suide insluit. Gedurende die seremonie sal die inheemse geskiedenis van Amerika met behulp van 40 verskillende tonele uitgebeeld word.


“Terwyl die meerderheid van die talent plaaslik is, gaan dié geleentheid ook die internasionale aard van die agt verskillende ruiterspele-afdelings verteenwoordig,” verduidelik dr. Everett McCorvey, uitvoerende regisseur van die openings- en afsluitingseremonies.


Eie kenwysie

Dié geleentheid sal ook in die spore van vorige openingseremonies volg deurdat ‘n kenwysie, soos vir al die vorige Wêreld-perderuiterspeles, spesiaal daarvoor gekomponeer is. McCorvey en sy medewerkers het komponiste van regoor die wêreld beoordeel en besluit op mnr. Jamie Burton, ‘n komponis van London, Brittanje.


Hy het die lied “World Equestrian Games Fanfare” gekomponeer wat tydens die seremonie deur ‘n 100 stuk orkes uitgevoer sal word.


Die spele sal wêreldwyd uitgesaai word en sal na verwagting ‘n ekonomiese inspuiting van sowat $150 miljoen vir die Amerikaanse staat van Kentucky beteken.

 

Vir meer inligting oor die spele, besoek www.alltechfeigames.com.

 

17 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot