AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Naelbyt-week vir jongwyne

Die beoordelaars van die SA Jongwynskou proe vandeesweek meer as 2 000 inskrywings om die wenner van dié wynkompetisie te vind.

Die beoordelaars van die SA Jongwynskou, die grootste en oudste wynkompetisie in Suid-Afrika, proe vandeesweek meer as 2 000 jongwyne van die 2009-oesjaar om die land se beste jongwyn te vind.


Die meeste inskrywings het is vanjaar Shiraz met 104, terwyl 103 Enige Kultivar Rooi Versnit en 98 Enige Kultivar Versnit Nie-Muskaat ingeskryf is.


Jong wynproewers leer ook

Die organiseerders van die kompetisie, die SA Nasionale Wynskouvereniging (SANWV) bied ook vanjaar aan nuweling-wynproewers die geleentheid om hul kennis en ondervinding te verbreed.


Elke proepaneel bestaan uit sewe gesoute beoordelaars en een ontwikkelende beoordelaar. Alle beoordelaars moet oor die nodige proekwalifikasie beskik.


Die wenner van die kompetisie sal op 19 Augustus by due NH Lord Charles-hotel in Somerset-Wes bekendgemaak word by ‘n middagete, in samewerking met Agri-Expo.


Die kompetisie se kategorieë sluit in:

Chenin Blanc

Sauvignon Blanc

Chardonnay

Sémillon

Ander Wit Kultivars

Droë Wit Versnitte

Effe Droë Witwyne

Edellaatoes

Pinotage

Shiraz

Cabernet Sauvignon

Merlot

Ander Rooi Kultivars

 Droë Rooi Versnitte

Port

Dessertwyn

Muskadel

30 Julie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.04
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.89
+0.2%
Silwer
22.21
-0.2%
Palladium
1,853.28
-1.3%
Platinum
992.00
-0.8%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot