AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00

Namibiese weiveld bekyk

Die waarde van biodiversiteit in die bestuur en beleidsvorming oor weiveld word deur die Namibiese Weiveld-forum ondersoek.

Die rol van biodiversiteit in weiveldbestuur en -beleid is die tema van die Namibiese Weiveld-forum se dertiende byeenkoms op 27 en 28 Oktober by die Neudamm-landboukollege in Windhoek.

Dié forum bestaan uit boere, verwante werkers en wetenskaplikes met ’n belang in die ekonomiese en ekologiese bestuur van Namibië se weivelde.


Vanjaar se forum sal gerig wees op die rol wat biodiversiteit speel in die verskaffing van ekologiese dienste wat bydra tot die gesondheid van weiveld en produktiwiteit. Die uitwerking van verskillende soorte weiveldbestuur op biodiversiteit sal ook onder die loep wees.


Namibië se beleid en strategie om weiveldbestuur sal ook bestudeer word om te bepaal of dit biodiversiteit steun.


22 Oktober 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.15
-0.4%
Rand - Pond
21.01
-0.5%
Rand - Euro
18.76
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.11
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,016.21
-0.9%
Palladium
1,676.66
+0.4%
Goud
1,916.24
+0.2%
Silwer
23.48
+0.1%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,967
+0.5%
Alle aandele
80,150
+0.4%
Hulpbronne 10
75,120
+0.6%
Industriële 25
103,342
+0.7%
Finansiële 15
16,524
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot