AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9994,8
-121,20
CORN
20 Mrt
-
4487
-14,00
SOYA
20 Mrt
-
8529
-79,00
SUNS
20 Mrt
-
9800
-240,00
WEAT
20 Mrt
-
6607
-32,00
WMAZ
20 Mrt
-
3969,6
-18,40
YMAZ
20 Mrt
-
4165
-18,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Nasie in Gesprek bekyk skaap- en wolbedrywe

Nasie in Gesprek besoek die Karoo en Port Elizabeth vir ? kykie na die skaap- en wolbedrywe.

Episode vier van Nasie in Gesprek 2017, die land se toonaangewende landbougespreksprogram, bied 'n insiggewende kykie in die Karoolambedryf sowel as die wolbedryf in Suid-Afrika. Die toneel word geskets wanneer die Vise-Burgemeester van Beaufort Wes, Daleen Slabbert ons meer vertel wat Beaufort Wes so uniek maak. Dan sluit ons aan by Johnny Theunissen, eienaar van die Scheurfontein plaas wat ons vertel waarom Karoolam die beste is. En as jy dit nie geweet het nie, Karoolam is nou 'n erkende internasionale handelsmerk.

Dinge word bietjie meer werklik wanneer Déan Gouws van Agri-Sentraal Karoo oor die uitdagings gesels om volhoubaar in die Karoo te produseer. “Ons produsente het baie uitgawes met energiekostes die grootste van almal. Maar die groot uitdaging is dat ons produkte teen sowat R60 per kilogram by ons gekoop word en dat dit herverkoop word teen sowat R180 per kilogram, so ons moet na hierdie wanbelans kyk.” 'n Interessante feit... Het jy geweet dat daar amper 3 miljoen Dorperskape in die Karoo is?

Die plaaslike landboukenner, redakteur van Landbouweekblad, Chris Burgess, sluit weer by aanbieder Rozanne McKenzie aan om oor die belangrike aspekte van die bedryf te gesels. Rozanne kry Chris aan die gang deur Chris daaraan te herinner dat Suid-Afrikaners van 'n lekker lamtjoppie oor die kole hou, “so waarom is dit dan so duur?” Skakel dan in by die program om Chris se antwoord hierop te hoor. Chris deel ook sy denke oor die impak van veediefstal en winsmarges in die bedryf.

Die BKB wolhanteringsaanleg in Port Elizabeth hanteer by verre die meerderheid van die land se wolproduksie, en Nasie in Gesprek word binne die effektiewe en goedgeoliede aanleg toegelaat. Jacobus Le Roux van BKB deel die maatskappy se aktiwiteite om Suid-Afrikaanse wol internasionaal te bemark en praat ook oor ‘n interessante projek onder gehoorgestremdes waarby BKB betrokke is.

“Wat ook interessant is, is dat ons gevind het dat vrouens baie beter is om wol te sorteer want hulle het 'n sekere aanvoeling vir die produk,” sê Jacobus. “Ons produseer nie die meeste wol in die wêreld nie, maar ons het versekeer van die beste kwaliteit wol ter wêreld,” voeg Jacobus by.

Soos gewoonlik raak Theo Vorster ernstig wanneer hy Dr. Pieter Prinsloo, Voorsitter van die Rooivleis Produsente Organisasie, uitnooi om in die warm stoel te sit om dieper te delf in die bedryf wat 'n totaal van 24 miljoen skape behels.

So indien jy meer oor die totale waardeketting van die skaap- en wolbedrywe tewete wil kom, hoef jy nie verder te kyk as hierdie insiggewende episode van Nasie in Gesprek nie

https://www.youtube.com/watch?v=TmCKWNJPw0Q

Nasie in Gesprek – Met trots geborg deur Monsanto, Nedbank en Senwes, in samewerking met Hinterland en NWK. Laai die Nasie in Gesprek Toep by die app-winkel af en besoek die webtuiste www.nasieingesprek.co.za vir die volledige uitsaaiskedule.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.8%
Rand - Pond
22.63
-1.1%
Rand - Euro
19.77
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.38
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-1.9%
Platinum
971.35
+0.3%
Palladium
1,409.26
-0.2%
Goud
1,991.67
+0.1%
Silwer
22.63
+0.2%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
67,543
+0.8%
Alle aandele
72,995
+0.6%
Hulpbronne 10
64,651
+2.8%
Industriële 25
97,900
+0.9%
Finansiële 15
14,800
-2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Versigtiger
Is n buite mens, lief vir die berge en dale. Hou van plekke ontdek en te ervaar. Maar geniet ook n huislike omgewing.
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot